+11
Selfsorg in Uniepark

Alpha Suite

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Markotter Road, Uniepark, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Alpha Suite bied gemaklike verblyf in Stellenbosch, 'n dorp omring deur die wingerde van die Kaapse Wynlande en die bergagtige natuurreservate van Jonkershoek en Simonsberg. Dit is ideaal vir paartjies of enkelreisigers.

Die suite bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort.

Die suite beskik ook oor 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel en 'n lessenaar. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan 'n al fresco-maaltyd langs die gedeelde swembad geniet of om die vuurput ontspan. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Die eiendom is gerieflik geleë naby Jonkershoek, Lanzerac en 'n KwikSpar en bied maklike toegang tot Stellenbosch Laer- en Hoërskole, sowel as die Universiteit Stellenbosch.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Wassery naby
Swembad
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

VA Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 11 Markotter Road, Uniepark, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Markotter Road, Uniepark, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA407532b361d86f833ab769348b56c7101b23207f7e5db36b7c15f1e0814798c6585620ef2e535ec27a4736782d4b80aecf11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 11 Markotter Road Uniepark 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.9327952 18.8860409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang