Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Uniepark

4.5 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Uniepark van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Uniepark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Uniepark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Uniepark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Uniepark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Uniepark Akkommodasie

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 530
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mostertdrif, Uniepark

Van der Stel Manor is 'n lieflik gerestoureerde Kaaps-Hollandse huis wat uit 1910 dateer. Dit is in 'n eksklusiewe woonbuurt in Stellenbosch naby die dorp. Die luukse kamers het lugversorging en is stylvol ingerig....

40% af Aanbod!
VanafR1 980
R1 188
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mostertdrif, Uniepark

5 Seasons is in Stellenbosch in die Wes-Kaap en die area is bekend vir sy natuurskoon, wynproe, voetslaan en ikoniese besienswaardighede soos die Jonkershoek Natuurreservaat, Rupert Museum en Stellenbosch Universite...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uniepark

Jonkershoekweg Tuinwoonstel is 'n stylvolle selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Stellenbosch. Dié woonstel is naby verskeie historiese besienswaardighede, wynproelokale en landgoedere in die Kaapse Wynlan...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR580
R435
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uniepark

Traveller's Joy bied 'n gastekamer aan gaste wat deel is van die oorspronklike woning van die Aanhou-wenplaas wat sy ouwêreldse bekoorlikheid en rustige atmosfeer behou het. Dit is in 'n stil woonbuurt geleë by di...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uniepark

Gable Selfsorg bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se eiendom in 'n stil woonbuurt in Stellenbosch, 'n geskiedkundige dorp in die Wes-Kaap wat met berge omring is. Dié dorp is in die hartjie van die Kaapse...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mostertdrif, Uniepark

Summerwood Guest House is in Stellenbosch. Dié historiese dorp in die Wes-Kaap word deur amfiteaters en pragtige bergreekse omring. Die dorp is in die hartjie van die Kaapse Wynlande, is die oudste wynroete in Suid...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mostertdrif, Uniepark

The Stables Lodge is in die stil woonbuurt, Mostertsdrift, net 5 minute van die prentjiemooi middedorp af geleë. Die gastehuis bied panoramiese uitsigte op die omliggende berge en 'n hartlike verwelkoming van jou I...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Uniepark

Besthouse Stellenbosch is 'n ruim selfsorg-ateljeewoonstel vir 2 gaste. Besthouse Stellenbosch het 1 dubbelbed, 1 enkelbed (vir 'n kind), en 'n slaapbank (ook vir 'n kind). Die eenheid het 'n privaat badkamer en l...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mostertdrif, Uniepark

At Home in Mostertsdrift is 'n selfsorghuis in Mostertsdrif, Stellenbosch. Dié huis is ten volle toegerus en bied slaapplek aan 1 tot 6 gaste. Die huis is gerieflik gemeubileer en het 3 slaapkamers: die Van der S...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Uniepark

Marie B&B is in 'n stil deel van Stellenbosch geleë en het 'n uitsig op die pragtige Jonkershoekvallei in die ooste. Die gastehuis bied verblyf in 4 individueel versierde kamers en 1 selfsorg-eenheid. Die kamers ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Uniepark

B&B @ 9.Libertas bied gerieflike verblyf in Stellenbosch en is net 3 km vanaf die middedorp. Die verblyf word in 2 kamers met dubbelbeddens en 2 enkelbeddens gebied. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n b...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uniepark

Rozenbergh Akkommodasie is in die oostelike deel van Stellenbosch geleë, aan die voet van die pragtige Jonkershoekvallei. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Mostertdrif, Uniepark

Cosy Cottage is 'n gerieflike en ten volle gemeubileerde, maar oudtydse selfsorgkothuis met slaapkamers in die hartjie van Stellenbosch. Daar is 'n koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens, 2 klein badkamers, 'n atel...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Uniepark

Villa Unique is 'n lieflike en huis wat aan die voorheuwels van die Simonsbergreeks skuil. Die huis is net 1,6 km van die prentjiemooi Stellenbosch af. Dit is goed toegerus, smaakvol versier en bied die ideale nawee...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Uniepark

Eikelower Gastehuis is 'n stylvolle gastehuis in Stellenbosch met gerieflike kamers vir sakereisigers en vakansiegangers. 5 en suite-slaapkamers is beskikbaar. Elke kamer het 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n koni...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Unieparkte sien.

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Uniepark akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Stellenbos blad indien jy na meer Stellenbos akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za