+53
Gastehuis in Blanco

Alpine Inn

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie rustig en aangenaam. Ons het baie tuis gevoel en baie lekker en veilig gebly. Alhoewel dit op die roete na Oudshoorn is en baie voertuie daar beweeg, was dit nie steurend nie en ons kon lekker rus. Daar is skadunette vir die motors se parkeering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nickey O
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Besigheids reis - perfekte verblyf. Ek het by hulle ingeboek vir besigheid in die dorp. Baie netjies, baie skoon en baie rustig. Die 4 dae daar was net wat ek gekort het om saans te kan kom sit en werk in stilte. Ek dink ook vir 'n vakansie of naweek weg sal dit 'n baie gepaste plekkie wees. Maklik om te kom, veilig en beslis netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Great, great place to stay. The detail to guest arrival and assistance after 20:00 is wonderful. Thank you again for all the assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Ons het lekker gekuier en sal in die toekoms weer daar gaan bly. Alpine Inn is perfek geleë. Rustige area met baie golfbane wat in die omgewing is. Strawberry en Redberry farm is ongeveer 2 km vanaf Alpine Inn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally C
1 nag
5.0
Des 2025

Highly recommend. Great stay, spotlessly clean, safe parking and near all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleen M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Very friendly staff and wonderful experience. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
1 nag
5.0
Jul 2025

Gerieflik met 'n puik ligging. Gerieflike verblyf binne stapafstand van goeie eetplekke en koffie. Stil omgewing met puik gholfbane baie naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond E
1 nag
5.0
Mrt 2025

A very pleasant experience. A very peaceful and comfortable stay in tranquil surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pleasant. Very pleasant. We were very comfy. The host was so lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleen M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Aug 2025

Very comfortable. Stay was very good, thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Montagu Street, Opposite Fancourt, Blanco / George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 54 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6fe51905c57ac74800e9f42bba7713a128eafe546b9e867e8a2373d402e26070e709ce1d9143efe6098fbea66836db6333b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 3 Montagu Street Opposite Fancourt 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.950102947075 22.406915277243
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang