Altyd Lekker

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 390 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Olivia S
1 nag
5.0
Nov 2025

Baie netjiese plek met al die nodige fasiliteite en meer. Baie oulike plek, met alles wat nodig is vir 'n oornag tussen Gauteng en Wes-Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Woonstel is uiters netjies, skoon. Baie lekker gebly! Lieflike plek, vriendelike en behulpsame gasvrou. Pragtige dekor, aandag gegee aan die fynste detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bobby J
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Excellent. Not only was our room clean, comfy and beautiful, but they thought of all the extras. There was secure parking, enough milk in the fridge for more than one cuppa (which makes a nice change), rusks in case we got peckish, an iron and ironing board, extra blankets and towels, and we felt very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doret F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beste plek ooit wat ek nog oornag het in Beaufort. 10/10 vir hierdie byplek. Awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fantastiese, rustige plekkie met hartsmense. Die mense is fantasties met puik kliëntediens. Dit is skoon en gemaklik met alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Heerlike oornag plek vir 'n gesin. Baie lekker gebly by Altyd Lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Die eenheid is goed versorg met pragtige aandag aan detail. Ons verblyf was kort maar baie lekker! Skoon en netjies. Ek sal dit met 'n geruste hart aanbeveel. Ek was werklik verras met hoe oulik die plekkie is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker plekkie. Die plekkie is bitter mooi. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 390

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwestreet 13, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c5c6e54f4c10146c3a61cebcde1d2c587716c921b2e7eed453334e2ab81aa94e0c31ee459c16fbf8a2a0c6c9b7188e976f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense 390 5 1 5 Van der Merwestreet 13 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350570870932 22.599525144844
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang