+53

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 404 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Maryna E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Restful and spacious. Wonderful stop over to CT. Lovely unit with a wonderful host. Everything was clean and in good condition. Aircon was lovely and a dip in the pool was a wonderful cool down. Great value for money. Will definitely stay over again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig, baie netjies. Ja, baie dankie, die geriewe was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mikhail K
1 nag
5.0
Feb 2026

Great, clean and comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Great value stopover. Everything was perfect. The host was lovely, with excellent communication. No complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel W
1 nag
5.0
Jan 2026

Comfortable and peaceful stay. We thoroughly enjoyed our stay. The apartment was spacious, very clean and smelled amazing. The check-in was smooth and we felt comfortable and safe. I would recommend Altyd Lekker anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Gerieflik. Ons verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gerieflike oornagstop in Beaufort Wes. Die gasheer het ons op die hande gedra. Ons het 'n krisis met ons motor gehad en hulle het uit hulle pad gegaan om te help! Die verblyf was baie gemaklik, skoon en baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Heerlike rustige plek. Baie mooi netjiese plek. Verblyf was lekker. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Alles bo geskryf. Dit was ongelooflik lekker stil en die beddens was vreeslik gemaklik. Die kamer was baie skoon en gerieflik met alles daar wat nodig is. Gevoel asof ek by my huis was. Sal definitief weer daar bly. Was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Baie vriendelike en hulpvaardige eienaar en plek is baie netjies. Dit was fantasties mooi en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 404

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Van der Merwestreet 13, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c5c6e54f4c10146c3a61cebcde1d2c587716c921b2e7eed453334e2ab81aa94e0c31ee459c16fbf8a2a0c6c9b7188e976f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense 404 5 1 5 Van der Merwestreet 13 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350570870932 22.599525144844
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang