+43
Rugsakreisigerslosies in Plettenbergbaai

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Christopher F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Good stay. I felt safe. The place is very convenient because it's near everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tammy D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Value for money. We had all that we needed. Everything was fine. No problems at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

It was close to close. Walking distance and we enjoyed a night there . It was a great overnight stay. Service was kind and very helpful. And no complaints .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janine P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2026

Was relaxing and enjoyable. Firstly, I want to comment on the customer service. Debbie was amazingly welcoming, friendly and helpful upon our arrival. She has a warm, kind and approachable way about her. For that, I want to thank her for making my children and me feel welcome during our stay. The place itself was just perfect for the three of us (myself and my two children). Conveniently located close to shops and literally within walking distance from central beach. I would definitely recommend Amakaya backpackers to anyone in need of a breakaway from a busy life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
3.2
Mrt 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Louise W
1 nag Saam met vriende
3.8
Okt 2025

Debbie was very friendly and helpful. Comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Francois R
1 nag Saam met vriende
3.8
Feb 2025

Lekker plek, kort net 'n bietjie aandag. Die eenheid wat ons bespreek het, was baie lekker ingerig, maar net 'n paar klein probleempies. Die handdoeke is al gaar gebruik. Ek weet dit is 'n backpackers en verwag nie hotelkwaliteit handdoeke nie, maar die wat aan ons gegee is, kan maar 'n slag vervang word met nuwes. Die trap aan die kant by die braai kon ons nie gebruik nie. Dit is 'n ongeluk wat wag om te gebeur. Die hout en stukke waarop mens trap, is vrot. Die houttafel buite is so skeef en lendelam; ons was te bang om dit ook te gebruik. Verder het ons baie lekker gebly. Die ligging en veiligheid was vir my perfek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon V
1 nag
2.8
Apr 2025

Vergelyke met ander plekke was R800 te veel. Kamer is netjies, badkamer nie op standaard nie. Stort werk net. Kraan van wasbak gebroke. Die bestuurderes moet haar kliëntediens verbeter. Laat 'n mens voel jy bly in 'n koshuis.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
1.8
Okt 2025

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Christopher B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Was very pleasant. Amazing, very pleased. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 560
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Park Lane, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6565e5ff78a609aacb56f8e78c71550e06dfb462b0a5dd286f4b5815643d829314a46e0194ae02703450bde2458ea9bf3d6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 15 Park Lane Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.055274995886 23.368654847145

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang