+34
Gastehuis in Nxuba (Cradock)

Amali Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Dan P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Excellent. Great stay at a great spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

5 ster. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal beslis weer van Amali gebruikmaak as ons deur Cradock (Nxuba) reis. Ons was daar vir 'n begrafnis en het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Dit is baie skoon en netjies en baie goeie waarde vir jou geld. Baie lekker gebly en sal weer daar bly as ons in die area is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marida V
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Lekker gekuier by die Marlow rugbyfees, gastehuis was perfek. Ek het baie lekker gebly by Amali. Baie vriendelike en behulpsame diens gekry, baie welkom gevoel. Kamer was baie netjies en skoon, met alles wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Horst B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Dit was 'n heerlike ervaring. Ek het baie lekker gebly. Hulle het die ekstra myl geloop om ons te akkommodeer en te help met alles wat ons nodig gehad het. Ek sal vir seker weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Fantasties. Lekker gebly, net nie geweet ontbyt was nie deel van dit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

André V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Ons was in Cradock vir 'n sportbyeenkoms. Amali het aan ons behoeftes voldoen. Ons moes egter die gastehuis deel met 'n groep wat geen respek gehad het vir ander nie en selfs in die vroeë oggendure nog buite by die braaiplek gekuier het. Wat dit betref, behoort die gastehuis tye te hê waar gaste nie meer mag kuier waar dit ander gaste kan pla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Gerieflik en gemaklik. Ons het lekker gebly en het al die geriewe gehad wat ons benodig het. Die eenheid was lekker groot en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Excellent stopover. Very spacious, very clean, absolutely every requirement fulfilled. With solar, gas, etc., not even load-shedding is a problem. They obviously understand what clients want and provide it. Also, it's away from the very noisy crossroads. Just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Amali Guest House
Hi Lynne, Thank you so much for taking the time to review us. We appreciate the compliments as well as your friendly visit. We trust that your review will help other travelers find us and enjoy the Amali Guest Houses experience. We look forward to welcoming you back. The Amali Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 303
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 303
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 303
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Albert Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh1hi9FAVDo2RQZdw5xIR0FoXKSbtTnlexNXWVTepxKhYZ445eg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 303 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 32 Albert Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.1647425 25.6186131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang