Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amali Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Amali Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Riaan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemaklik.

Ons het lekker gebly en het al die geriewe gehad wat ons benodig het. Die eenheid was lekker groot en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was in Cradock vir 'n sportbyeenkoms.

Amali het aan ons behoeftes voldoen. Ons moes egter die gastehuis deel met 'n groep wat geen respek gehad het vir ander nie en selfs in die vroeë oggendure nog buite by die braaiplek gekuier het. Wat dit betref, behoort die gastehuis tye te hê waar gaste nie meer mag kuier waar dit ander gaste kan pla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B
Gesin met klein kinders

Dit was 'n heerlike ervaring.

Ek het baie lekker gebly. Hulle het die ekstra myl geloop om ons te akkommodeer en te help met alles wat ons nodig gehad het. Ek sal vir seker weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudine M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Lekker gebly, net nie geweet ontbyt was nie deel van dit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynne H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stopover.

Very spacious, very clean, absolutely every requirement fulfilled. With solar, gas, etc., not even load-shedding is a problem. They obviously understand what clients want and provide it. Also, it's away from the very noisy crossroads. Just perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amali Guest House se terugvoer

Hi Lynne,

Thank you so much for taking the time to review us. We appreciate the compliments as well as your friendly visit.

We trust that your review will help other travelers find us and enjoy the Amali Guest Houses experience.

We look forward to welcoming you back.

The Amali Team

Amali Guest House
Annemie K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie K
Enkelreisiger

Was so lekker om in 'n skoon, mooi toegeruste plek die aand te spandeer. Kon heerlik TV geniet wat nie deur loadshedding ge-impak was nie. Alles was net reg.

As jy langer as een aand daar moes slaap, sou jy 'n alles gehad het. Die swembad is heerlik vir 'n vinnige afkoel. Die kamers het 'n lekker yskas en werksbank indien jy met 'n rekenaar moes werk. Absoluut die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amali Guest House se terugvoer

Hi Annemie,

Baie dankie vir die mooi komplimente sowel as jul vriendelike kuier.

Ons is baie bly om te hoor dat die Solar wel 'n verskil maak en vertrou dat jou resensie ander gaste sal help om die Amali Guest Houses ondervinding te ontdek.

Ons sien uit na nog vele kuiers.

Vriendelike Groete,
Die Amali Span

Amali Guest House
Mthwakazi N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mthwakazi N
Gesin met klein kinders

Very welcoming.

Clean, resourceful, friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amali Guest House se terugvoer

Hi Ester,
Thank you very much for the beautiful compliments and the time spent rating and reviewing us.
It is always a pleasure to host top-quality guests and make new friends. We look forward to welcoming you back with your next visit and trust that your review will help other guests of your calibre find and book an Amali Guest Houses experience.
Safe and happy travels.
The Amali Team.

Amali Guest House
Ester G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ester G
Saam met vriende

Very comfortable, clean and a pleasant experience. Will stay there again.

I received a phone call from Amali, while we were on our way, to check our arrival time. I was also asked if we could be moved from the Guesthouse to a Cottage not far from there. The Cottage was beautiful and clean with a TV and all we needed. The garden was was pretty and colourful. We sat outside on the stoep and watched the beautiful sunset and listened to all the birds finding their sleeping places for the night. The next morning we went for a delicious breakfast at the Guesthouse. We will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amali Guest House se terugvoer

Hi Ester,
Thank you very much for the beautiful compliments as well as the time taken to rate and review us.
It is always a pleasure to host top quality guests and make new friends. We look forward to welcoming you back with your next visit and trust that your review will help other guests of your caliber find and book an Amali Guest Houses experience.
Safe and happy travels.
The Amali Team.

Amali Guest House
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 135
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertstraat 32, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh1hi9FAVDo2RQZdw5xIR0FoXKSbtTnlexNXWVTepxKhYZ445eg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 135 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 32 Albert Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.1647425 25.6186131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem