+34
Gastehuis in Nxuba (Cradock)

Amali Guest House

12 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 32 Albert Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Amali Guest House is in die Karoo in die klein dorpie Nxuba (Cradock) geleë. Dit bied gerieflike, luukse verblyf naby die winkel, restaurante en historiese geboue in die dorp.

Die gastehuis het luukse kamers met en suite-badkamers. Die kamers het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n bad of stort, toilet en wasbak. Die kamers het ook gratis WiFi, lugversorging en ’n TV met sekere DStv-kanale.

Die gastehuis spog met ’n swembad en veilige parkeerplek agter ’n hek. Amali Guest House is ’n bekoorlike, ou plaashuis wat in ’n gesofistikeerde, smaakvolle gastehuis omskep is.

Veilige onderdakparkeerplek word oorkant die straat voorsien, saam met ’n sekuriteitswag wat gedurende die nag patrolleer.

Daar is ’n kontinentale ontbyt gedurende die week indien reëlings vooraf getref is, met ontbytgraan, jogurt, brood, sap, koffie en vrugte, asook ’n volledige Engelse ontbyt.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dan P
Gesin met tieners
5.0
Excellent. Great stay at a great spot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Sonja K
Saam met lewensmaat
5.0
5 ster. Baie netjies en skoon.
Mrt 2026
Erna E
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer van Amali gebruikmaak as ons deur Cradock (Nxuba) reis. Ons was daar vir 'n begrafnis en het lekker gebly.
Okt 2025
Marida V
4.8
Lekker gekuier by die Marlow rugbyfees, gastehuis was perfek. Ek het baie lekker gebly by Amali. Baie vriendelike en behulpsame diens gekry, baie welk...
Sien meer
Apr 2025
Bernard P
Saam met lewensmaat
4.2
Dit is baie skoon en netjies en baie goeie waarde vir jou geld. Baie lekker gebly en sal weer daar bly as ons in die area is.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 32 Albert Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Amali Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 303
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 303
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 303
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Albert Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh1hi9FAVDo2RQZdw5xIR0FoXKSbtTnlexNXWVTepxKhYZ445eg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 303 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 32 Albert Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.1647425 25.6186131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang