B&B in Heuwelsig

Amandia Guest Rooms

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 212 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gert G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gemaklike, netjiese oornag plekkie. Gemaklike skoon plekkie! Die gasvrou was baie vriendelik en het alles mooi verduidelik. Het baie lekker gemaklik daar gebly en beslis veilig gevoel. Baie dankie vir die beskuitjies en jogurt wat deel was van die bespreking. Dit is lekker om net so iets kleins te geniet voor mens weer die pad aanpak. Baie dankie. Ek beveel gerus die plekkie aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suné H
1 nag
5.0
Nov 2025

Fantasties, vredevol en gemaklik! Ons het alles geniet, die rustigheid en ook die feit dat ek online steeds my klasse van daar af kon aanbied!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Kom gerus weer! Groete Amanda

Michelle V
Lang verblyf
5.0
Okt 2025

Peaceful and quiet. Had an awesome stay, no complaints as I was happy with everything during the duration of my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
It was our pleasure to have you here! Thank you! Amanda

Martin A
1 nag
5.0
Sep 2025

Ideale oornag stop in Bloemfontein. Skoon en netjies, vriendelike eienaars, goed geleë met 'n pragtige tuin en voldoende veiligheid. Die ligte selfmaak ontbyt is 'n absolute wenner as mens vinnig aan die gang wil kom vir 'n lang reisdag. Die hele pakket wat aangebied word, is na my mening uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Baie dankie vir jou vriendelike verslag. Waardeer dit baie! Kom gerus weer! Groete

Madelein H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Ons het gereis na Bloemfontein vir familie kuier. Baie lekker gebly. Netjies en skoon. Stil buurt. Sal weer van hulle gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Baie dankie vir die vriendelike woorde! Kom gerus weer!

Franje B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig en cozy. Die verblyf was lekker en die gastehuis skoon en netjies met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarina Y
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Amandia is 'n baie netjiese en gemaklike plekkie. Ons sal beslis weer daar bly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Baie dankie! Julle was aangename gaste! Kom gerus weer! Amanda

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal weer by Amadia bespreek. Baie vriendelik ontvang. Die kamer is perfek vir oornag stop en beskik oor alles wat nodig is. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lekker! Baie lekker gebly. Eienaar baie gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lekker! Baie aangename eienaar. Mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 212

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

21 William Trollip Street, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0OTAwMWY0LTM3ZDUtNGMzNC04OTA3LWE1NDdlYWE0YmUwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 212 5 1 5 21 William Trollip Street Heuwelsig 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.08264 26.20201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang