+12
B&B in Heuwelsig

Amandia Guest Rooms

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 21 William Trollip Street, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Die verblyf is geleë in 'n pragtige buurt, Heuwelsig, waar die voëltjies se geluide jou soggens sal wakker maak. Drie luukse en suite-kamers is beskikbaar met luukse geriewe, satelliet-TV, gratis WiFi, yskassies en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Ligte ontbyt word by die die prys ingesluit. Kombuisgeriewe is aangrensend aan die kamers. 'n Aparte lapa en braai area is naby geleë en gaste kan so ook die pragtige tuin geniet. Die buurt is stil en daar is veilige parkeerplek.

Die volgende plekke is naby aan ons geleë:
Preller Square Winkelsentrum, Ilange Landgoed (trou venue) en Emoya. Die verblyf is ook so 8 minute se ry van die Universiteit, Loch Logan Waterfront, Mimosa Winkelsentrum, Medi-Clinic hospitaal en die sakekern af. Ons akkommodasie is geskik vir sakelui en konferensiegangers. Ons plek is ook ideaal vir families om te kom kuier. Ons spesialiseer in korttermynverblyf maar ons het ook spesiale tariewe vir langer besprekings (meer as 7 dae).


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 218 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Christo D
5.0
Pragtig, netjies en veilig. Pragtige, stil omgewing. Vriendelike ontvangs. Die kamer is toegerus met absoluut alles wat nodig is. Huislike atmosfeer. ...
Sien meer
Feb 2026
Annelize H
Besigheidsreis
5.0
Voldoende. Dankie, ons het. Die nodige was beskikbaar.
Feb 2026
Alida K
5.0
Ideaal vir oornag. Netjies en gerieflik vir oornag. Alles wat nodig is vir 'n rustige nag. Veilig en motors parkeer agter die hek.
Jan 2026
Gerhard W
Saam met lewensmaat
5.0
Meer waarde vir geld as wat jy verwag. Amandia was perfek vir wat ons nodig gehad het! Ons wou net skoon en veilig oorbly. Meer as wat jy verwag vir d...
Sien meer
Jan 2026
Andries Petrus D
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het. Ligte ontbyt groot plus.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 218

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 21 William Trollip Street, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Amandia Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

21 William Trollip Street, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0OTAwMWY0LTM3ZDUtNGMzNC04OTA3LWE1NDdlYWE0YmUwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 218 5 1 5 21 William Trollip Street Heuwelsig 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.08264 26.20201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang