+26
Selfsorg in Marlothpark

Amani Milele (Everlasting Peace)

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Lonnie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Baie lekker gebly. Die huis is goed toegerus met alles wat ’n gesin benodig. ’n Verskeidenheid diere kom gereeld kuier, wat die verblyf besonder aangenaam maak. Die huis is ook naby die rivier geleë, wat staproetes en rustige wandelings baie gerieflik maak. Ons sal hierdie plek beslis vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

It's a perfect place if you're looking to unwind and escape a bit from the world. It was the most peaceful stay ever. Being surrounded by nature and the fresh air.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruda R
1 nag
5.0
Mei 2025

Vriendelike diens, gerieflike verblyf. Amani Milele is 'n pragtige huis en een van die skoonste plekke waar ons nog gebly het. Beste waarde vir geld en gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Perfect escape. Very pleasant, well-designed home in a perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andriesa T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mei 2026

Ons het steeds baie lekker gekuier. die huis is ruim en goed ingerig. Ons het wonderlik gekuier by die eenheid. Naby aan Seekoei straat en goed gelee. Die diere is baie lief vir hierdie huis en kom loer gereeld in vir eetgoed. ,, Ons het die wonderlikste ervarings met koedoes, blouwildebeeste en klompe zebras gehad.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cecilia K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Heerlik gebly en gekuier met volop wild wat kom vreet het! Lieflike plek met alles wat jy nodig mag hê. Die dubbeldeur yskas sowel as 'n kis vrieskas is 'n bonus. Lugversorgers in al die kamers sowel as in die leefarea. Die mikrogolf was buite werking, maar die eienaar het ons laat weet nog voor ons daar aangekom het. Huis is stapafstand van die rivier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina W
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Nagapies! Lieflike huis, kort stappie van die rivier af. Sit yoghurt uit in die aande in die voorsiene bakke en die nagapies sal vir seker kom draai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag (plek vir 8)
Bespreek

3591 Patrys Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 08:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf43e3ef7cc37df269732030a7a9f703d75a9e35d2f389533655fced9d3df7d2a24a143a64a18641b1fff1888a375de84eb66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 3591 Patrys Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 08:00 -25.3455099 31.8071706
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang