10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 08:00 - 3591 Patrys Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Amani Milele Everlasting Peace is 'n lieflike huis in Marlothpark, Mpumalanga. Die selfsorghuis bied akkommodasie vir 8 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.
Die huis het 4 slaapkamers, waarvan 3 op die onderste verdieping is, en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde en vierde slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die solderarea het 2 enkelbeddens geskik vir klein kinders.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof met 'n elektriese oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 gaste.
Ander geriewe sluit in 'n TV, WiFi, Netflix, lugversorging, plafonwaaiers, en 'n swembad, sowel as 'n braai-area met 'n boma waar gaste kan ontspan.
Die huis is naby die Krokodilrivier en die geluid van leeus, hiënas, seekoeie en olifante kan gehoor word.
Die huis het ook 'n batterystelsel om beurtkrag te verlig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3591 Patrys Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Amani Milele (Everlasting Peace) het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3591 Patrys Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 08:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang