+40
Lodge in Vrystaat

Amanzi Game Reserve

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Jabu M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

I enjoyed my stay. My stay was very good. The only problem I had was the stairs to the guest house; they don't look safe because I'm pregnant. Having to go up and down on the slippery floor was very dangerous because it was raining and it's very high.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Super good. Absolutely good for peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig en gemaklik. Terug in Gauteng, mis alreeds die stilte en die skoon natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshilidzi M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Great stay. We had a nice, peaceful stay in the nature reserve. We enjoyed our game drive with Koos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle N
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2026

Awesome. The stay was awesome. The road needs some attention. But other than that, we will highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Drikus L
1 nag
3.4
Jan 2026

Skoon en netjies. Die akkommodasie was skoon en netjies, maar die toegangsroete van 14 km na Amanzi is haglik en sal ek nie aanbeveel dat enige persoon met 'n Sedan voertuig die verblyf hier oorweeg nie. Dit sal verder help as alle gaste behoorlik ingelig word m.b.t. waarop hulle geregtig is as besoekers. Na ons oorgeslaap het, wou ons die rooikatte en luiperd besigtig wat gratis aangebied word, maar was meegedeel dat aangesien ons reeds ons sleutels ingehandig het, ons nie meer daarop geregtig is nie en toe dagbesoekers is nadat ons oorgeslaap het. Bietjie onregverdig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alvonia W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Die was heerlik, vreeslik geniet om al die diere te sien. Bly plek pragtig. Dit was wonderlik, heerlik gebly. Ons het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Waardevolle plek. Baie netjiese plek, sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agnes K
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Peaceful. Bernice and the team, especially at the restaurant, are lovely people. Quiet, pleasant, and very educational. It's a massive farm with a lot of space and fresh air, mostly lovely buildings, and one gets to see different types of wildlife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very nice. Friendly staff and clean room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reception
Amanzi Game Reserve
Good morning Chane, I trust that you are doing well. It was a pleasure welcoming you here at Amanzi. Thank you so much for your kind words and we look forward to welcoming you back. Kind regards, Amanzi Game Reserve

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reception Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm Kleinrietfontein, Brandfort District, Lejweleputswa, 9400, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 120 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA973b32fd8f1b209efe0182880d6aa4debc68f0368a29fee7e624690f4d517afcce95ec587070ee55999a8e1fa41f8ed2a08e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 149 5 1 5 Farm Kleinrietfontein Brandfort District 9400 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.597591208077 26.43009059879
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang