Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amanzi Game Reserve

Kamers - nie selfsorg nie
Vanaf
Vanaf R880
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en daar is ook 'n TV met ’n hotel DStv-pakket. Buite op die stoep is 'n tafel met stoele.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Oormatige geraas, musiek en harde gesprekke word nie toegelaat nie.

Musiek word nie by die swembad toegelaat nie.

Alkohol word nie in openbare areas toegelaat nie.

Dagbesoekers word nie toegelaat om die braai-areas, swembaddens te gebruik of enige van die verblyf te besoek nie. Dagbesoekers kan gebruik maak van die Restaurant wat in die hoofgebou is.

Niemand mag die leeus te voet of per voertuig besoek nie. Slegs op wildritte.

Rommelstrooi en troeteldiere is verbode.

Die hoofhek van die reservaat sluit om 21:00 en maak weer om 07:30 oop.

Ongelisensieerde of onpadwaardige voertuie sowel as ongelisensieerde bestuurders word verbied.

Spoed, motorfietse, vierwielmotorfietse, pypkaarte, karretjies, watervoertuie of lugvaarttoestelle word nie toegelaat nie.

Vure word slegs in aangewese areas toegelaat. Brande moet heeltemal geblus word wanneer 'n area verlaat word, in geval van sterk winderige toestande.

Fauna en Flora mag nie versteur, gevoer, beskadig of uit hul natuurlike omgewing verwyder word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastehuis-eenheid vir 2 (Dubbelbed/2 Enkelbeddens)
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer in die hoofgebou het lugversorging en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n TV met DStv in. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en onderdakparkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Oormatige geraas, musiek en harde gesprekke word nie toegelaat nie.

Musiek word nie by die swembad toegelaat nie.

Alkohol word nie in openbare areas toegelaat nie.

Dagbesoekers word nie toegelaat om die braai-areas, swembaddens te gebruik of enige van die verblyf te besoek nie. Dagbesoekers kan gebruik maak van die Restaurant wat in die hoofgebou is.

Niemand mag die leeus te voet of per voertuig besoek nie. Slegs op wildritte.

Rommelstrooi en troeteldiere is verbode.

Die hoofhek van die reservaat sluit om 21:00 en maak weer om 07:30 oop.

Ongelisensieerde of onpadwaardige voertuie sowel as ongelisensieerde bestuurders word verbied.

Spoed, motorfietse, vierwielmotorfietse, pypkaarte, karretjies, watervoertuie of lugvaarttoestelle word nie toegelaat nie.

Vure word slegs in aangewese areas toegelaat. Brande moet heeltemal geblus word wanneer 'n area verlaat word, in geval van sterk winderige toestande.

Fauna en Flora mag nie versteur, gevoer, beskadig of uit hul natuurlike omgewing verwyder word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 650
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenhede het elkeen 'n en suite-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Die sitkamer het 'n slaapbank vir 2 kleinerige kinders. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, breekware en eetgerei. Hierdie eenheid het ook DStv.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Oormatige geraas, musiek en harde gesprekke word nie toegelaat nie.

Musiek word nie by die swembad toegelaat nie.

Alkohol word nie in openbare areas toegelaat nie.

Dagbesoekers word nie toegelaat om die braai-areas, swembaddens te gebruik of enige van die verblyf te besoek nie. Dagbesoekers kan gebruik maak van die Restaurant wat in die hoofgebou is.

Niemand mag die leeus te voet of per voertuig besoek nie. Slegs op wildritte.

Rommelstrooi en troeteldiere is verbode.

Die hoofhek van die reservaat sluit om 21:00 en maak weer om 07:30 oop.

Ongelisensieerde of onpadwaardige voertuie sowel as ongelisensieerde bestuurders word verbied.

Spoed, motorfietse, vierwielmotorfietse, pypkaarte, karretjies, watervoertuie of lugvaarttoestelle word nie toegelaat nie.

Vure word slegs in aangewese areas toegelaat. Brande moet heeltemal geblus word wanneer 'n area verlaat word, in geval van sterk winderige toestande.

Fauna en Flora mag nie versteur, gevoer, beskadig of uit hul natuurlike omgewing verwyder word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Berg-chalet
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die berg-chalet beskik oor 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Daar is ook 2 leerbanke vir 2 kleinerige kinders. Bad-oor-stortgeriewe is beskikbaar. Die kamer het ook lugversorging en 'n TV met DStv. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas, breekware en eetgerei. Daar is 'n Weber-braai op die stoep.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Oormatige geraas, musiek en harde gesprekke word nie toegelaat nie.

Musiek word nie by die swembad toegelaat nie.

Alkohol word nie in openbare areas toegelaat nie.

Dagbesoekers word nie toegelaat om die braai-areas, swembaddens te gebruik of enige van die verblyf te besoek nie. Dagbesoekers kan gebruik maak van die Restaurant wat in die hoofgebou is.

Niemand mag die leeus te voet of per voertuig besoek nie. Slegs op wildritte.

Rommelstrooi en troeteldiere is verbode.

Die hoofhek van die reservaat sluit om 21:00 en maak weer om 07:30 oop.

Ongelisensieerde of onpadwaardige voertuie sowel as ongelisensieerde bestuurders word verbied.

Spoed, motorfietse, vierwielmotorfietse, pypkaarte, karretjies, watervoertuie of lugvaarttoestelle word nie toegelaat nie.

Vure word slegs in aangewese areas toegelaat. Brande moet heeltemal geblus word wanneer 'n area verlaat word, in geval van sterk winderige toestande.

Fauna en Flora mag nie versteur, gevoer, beskadig of uit hul natuurlike omgewing verwyder word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastehuis-eenheid vir 5
Vanaf
Vanaf R1 850
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer in die hoofgebou het lugversorging, 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n slaapkamer met 3 enkelbeddens. Ander geriewe sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n TV met DStv in. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en onderdakparkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Oormatige geraas, musiek en harde gesprekke word nie toegelaat nie.

Musiek word nie by die swembad toegelaat nie.

Alkohol word nie in openbare areas toegelaat nie.

Dagbesoekers word nie toegelaat om die braai-areas, swembaddens te gebruik of enige van die verblyf te besoek nie. Dagbesoekers kan gebruik maak van die Restaurant wat in die hoofgebou is.

Niemand mag die leeus te voet of per voertuig besoek nie. Slegs op wildritte.

Rommelstrooi en troeteldiere is verbode.

Die hoofhek van die reservaat sluit om 21:00 en maak weer om 07:30 oop.

Ongelisensieerde of onpadwaardige voertuie sowel as ongelisensieerde bestuurders word verbied.

Spoed, motorfietse, vierwielmotorfietse, pypkaarte, karretjies, watervoertuie of lugvaarttoestelle word nie toegelaat nie.

Vure word slegs in aangewese areas toegelaat. Brande moet heeltemal geblus word wanneer 'n area verlaat word, in geval van sterk winderige toestande.

Fauna en Flora mag nie versteur, gevoer, beskadig of uit hul natuurlike omgewing verwyder word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Wittebrood-suite is 'n pragtige privaat chalet met ongelooflike uitsigte en dis ontwerp om jou romantiese wegbreek ekstra spesiaal te maak. Dit beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n buitelug Jacuzzi en braaiplek op die stoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Oormatige geraas, musiek en harde gesprekke word nie toegelaat nie.

Musiek word nie by die swembad toegelaat nie.

Alkohol word nie in openbare areas toegelaat nie.

Dagbesoekers word nie toegelaat om die braai-areas, swembaddens te gebruik of enige van die verblyf te besoek nie. Dagbesoekers kan gebruik maak van die Restaurant wat in die hoofgebou is.

Niemand mag die leeus te voet of per voertuig besoek nie. Slegs op wildritte.

Rommelstrooi en troeteldiere is verbode.

Die hoofhek van die reservaat sluit om 21:00 en maak weer om 07:30 oop.

Ongelisensieerde of onpadwaardige voertuie sowel as ongelisensieerde bestuurders word verbied.

Spoed, motorfietse, vierwielmotorfietse, pypkaarte, karretjies, watervoertuie of lugvaarttoestelle word nie toegelaat nie.

Vure word slegs in aangewese areas toegelaat. Brande moet heeltemal geblus word wanneer 'n area verlaat word, in geval van sterk winderige toestande.

Fauna en Flora mag nie versteur, gevoer, beskadig of uit hul natuurlike omgewing verwyder word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastehuis-eenheid vir 7
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer in die hoofgebou het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers waarvan 2 koningingrootte-beddens het en 1 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n TV met DStv in. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en onderdakparkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Oormatige geraas, musiek en harde gesprekke word nie toegelaat nie.

Musiek word nie by die swembad toegelaat nie.

Alkohol word nie in openbare areas toegelaat nie.

Dagbesoekers word nie toegelaat om die braai-areas, swembaddens te gebruik of enige van die verblyf te besoek nie. Dagbesoekers kan gebruik maak van die Restaurant wat in die hoofgebou is.

Niemand mag die leeus te voet of per voertuig besoek nie. Slegs op wildritte.

Rommelstrooi en troeteldiere is verbode.

Die hoofhek van die reservaat sluit om 21:00 en maak weer om 07:30 oop.

Ongelisensieerde of onpadwaardige voertuie sowel as ongelisensieerde bestuurders word verbied.

Spoed, motorfietse, vierwielmotorfietse, pypkaarte, karretjies, watervoertuie of lugvaarttoestelle word nie toegelaat nie.

Vure word slegs in aangewese areas toegelaat. Brande moet heeltemal geblus word wanneer 'n area verlaat word, in geval van sterk winderige toestande.

Fauna en Flora mag nie versteur, gevoer, beskadig of uit hul natuurlike omgewing verwyder word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Geisn-chalet
Vanaf
Vanaf R3 600
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Gesin-chalet is 'n kothuis met lugversorging en 2 en suite-slaapkamers. Die 1 kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en die ander kamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is trappe wat na die solderkamer lei met 4 enkelbeddens en 'n aparte toilet. Die sitkamer het 'n TV met DStv-kanale en daar is ook 'n eethoekie en 'n ten volle toegeruste kombuis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Oormatige geraas, musiek en harde gesprekke word nie toegelaat nie.

Musiek word nie by die swembad toegelaat nie.

Alkohol word nie in openbare areas toegelaat nie.

Dagbesoekers word nie toegelaat om die braai-areas, swembaddens te gebruik of enige van die verblyf te besoek nie. Dagbesoekers kan gebruik maak van die Restaurant wat in die hoofgebou is.

Niemand mag die leeus te voet of per voertuig besoek nie. Slegs op wildritte.

Rommelstrooi en troeteldiere is verbode.

Die hoofhek van die reservaat sluit om 21:00 en maak weer om 07:30 oop.

Ongelisensieerde of onpadwaardige voertuie sowel as ongelisensieerde bestuurders word verbied.

Spoed, motorfietse, vierwielmotorfietse, pypkaarte, karretjies, watervoertuie of lugvaarttoestelle word nie toegelaat nie.

Vure word slegs in aangewese areas toegelaat. Brande moet heeltemal geblus word wanneer 'n area verlaat word, in geval van sterk winderige toestande.

Fauna en Flora mag nie versteur, gevoer, beskadig of uit hul natuurlike omgewing verwyder word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 108 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinrietfonteinplaas, Brandfort-distrik, Lejweleputswa, 9400, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMTY3MjI3LTJmYWEtNDdjNS1hNDRhLTNkYmUxZTNhNjUyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 Farm Kleinrietfontein Brandfort District 9400 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.60122 26.429158
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem