LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amanzi Private Game Reserve | LekkeSlaap
+36

Amanzi Private Game Reserve

  • Kapasiteit: 86 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Kleinrietfontein, , Lejweleputswa, 9400, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R616 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amanzi Private Game Reserve bied betowerende safari-verblyf aan gaste met akkommodasie wat in almal se smaak sal val.

Die chalets is ruim, luuks gemeubileerd, ten volle toegerus vir selfsorg en op 'n heuwel met 'n pragtige uitsig oor die bosveld. Die unieke karavaanpark in die bos bestaan uit 18 volledig toegeruste staanplekke met lopende water, braaigeriewe en elektrisiteit. Die ablusieblok is luuks en rolstoelvriendelik. Gaste kan ook die groot swembad en lapa benut.

Die lodge het 'n gaste-sitkamer met DStv, 'n eetkamer en 'n selfsorgkombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n braai-area, rooster en stoele op die stoep. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Die Wild Olive restaurant is 'n unieke en pragtige restaurant wat in die hoofgebou naby Amanzi se hek geleë is. 'n Egte olienhoutboom is in die middel van die restaurant te sien en daar kan tot 120 gaste onthaal word. Gaste kan ook leeu-, swartwitpens- en kameelperdtrofeë in die ontvangsarea bewonder.

Die Bush Boma is ideaal vir 'n troue of sosiale funksie en daar kan tot 180 gaste onthaal word. Die boma het ook 'n sirkelvormige grasdak wat skadu oor die tafels bied. Die braai-area is in die middel van die boma.

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Amanzi Private Game Reserve
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Farm Kleinrietfontein, , Lejweleputswa, 9400, Vrystaat
  • Gaste dink Amanzi Private Game Reserve het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf R616
per nag (plek vir 2)
Vanaf R616
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Kleinrietfontein, , Lejweleputswa, 9400, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0YmFkMjY5LWJjZWYtNGY5MS1iMTYyLTU0ODg1YmE1ODhmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R616  per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Farm Kleinrietfontein Brandfort District 9400 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.60122 26.429158
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!