+40
Lodge in Vrystaat

Amanzi Game Reserve

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Maria A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wonderful stay. Lovely venue and beautiful views. The game drive was very informative and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandiwe S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Awesome. We had a wonderful time and the staff was helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ongelooflike plek en wegbreek. Dit was heerlik rustig gewees. Die diens was vriendelik en personeel baie behulpsaam. Die kos in die restaurant was van goeie gehalte; het baie lekker geëet. Weg van die stadsgeraas. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlijke blyplek. Ons kom vir seker weer. Ons het baie lekker gebly. In die nag hoor jy die leeue brul. Ook giraffe op die erf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Palesa N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Very welcoming. All was fine, it is just that it was raining the whole week, so unfortunately we didn't manage to check or do any activities, but we did enjoy our stay. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerelize P
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Lekkerste kuier ooit. Heerlik goeie diens. Hartsmense by daardie plek. Sal enige tyd weer gaan. Mooiste plek en waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Baie ontspanne. Lekker. Dis jammer die kamer het nie 'n balkon gehad nie. Die gebrul van bugs in die aande was awesome om in jou bed te hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frederik J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Rustig. Baie lekker en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

It was amazing and refreshing. We really enjoyed our stay. We are definitely going back as the place was very beautiful. We want to do the activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reception Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm Kleinrietfontein, Brandfort District, Lejweleputswa, 9400, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 120 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA973b32fd8f1b209efe0182880d6aa4debc68f0368a29fee7e624690f4d517afcce95ec587070ee55999a8e1fa41f8ed2a08e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 160 5 1 5 Farm Kleinrietfontein Brandfort District 9400 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.597591208077 26.43009059879
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang