5 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 55 Beach Road, 1702 Amazi, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Amanzi 1702 is 'n knus selfsorg-vakansiewoonstel in Amanzimtoti. Hierdie verblyf bied slaapplek aan 5 gaste wat dit ideaal maak vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en is op die 17de loer.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het 'n stort, toilet, wasbak, of bad. 'n Ekstra gas kan in die leefarea op 'n enkelslaapbank geakkommodeer word.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met OpenView-kanale en gemaklike sitplek.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n braai-area, 'n gemeenskaplike swembad en 'n pragtige see-uitsig.
Daar is 'n wassery met 'n wasmasjien en tuimeldroër wat met skyfies werk beskikbaar in die gebou. Die skyfies is by die kantoor beskikbaar.
Die gebou het 24 uur-sekuriteit. Ekstra parkeerplek is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 55 Beach Road, 1702 Amazi, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Amanzi 1702 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
55 Beach Road, 1702 Amazi, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang