Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Prys sluit in
-
Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen geraas na 22:00 nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Gaste mag nie op die stoepe hardloop nie.
Geen gespelery in die hysbak nie
'n Addisionele fooi word gehef op verlore sleutels.
Indien gaste in die verkeerde parkeerplek parkeer sal die voertuig geklamp word. Maak dus seker van die parkeerpleknommer.
Maak seker die hek is veilig toe voor en na vertrek.
Klein kinders moet onder toesig wees by die swembad.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
55 Beach Road, 1702 Amazi, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang