+49

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Juanita S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Amara het ons verwagtinge oortref, dit was selfs beter as op die fotos. Al die geriewe was van uitstaande gehalte, en die huis is ruim genoeg vir groot groepe, sonder om in mekaar se spasie te wees. Die buite boma en pizza oond was 'n wenner. Johandri was baie behulpsaam en haar kommunikasie was goed, sonder huiwering om enige vrae te antwoord. Ons sal beslis weer Amara besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanri
Amara
Dankie Juanita vir jou mooi woorde. Dankie dat julle sulke uitstekende gaste was. Dit is lekker om gaste soos julle by ons te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johanri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R5 100
15 % AF
R 5 100 R 4 335
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R5 100
15 % AF
R 5 100 R 4 335
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R5 100
15 % AF
R 5 100 R 4 335
per nag (plek vir 12)
Bespreek

1635 Moddervis, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a560042494a7705cb108ec97e800caf38b3ab892876c253ac1e9d7d2ff88c6c8f04d4baa0add53210fbb77321d617c376ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 100 nouVanaf R4 335 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 1635 Moddervis Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.343911749089 31.795608111134

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang