Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Zani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Danita N - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige nagrus.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Cathy B - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige wegkom kans.
Ntombi A - Aug 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Ambers & Grace Guest Farm se terugvoer
Ntombi, thank you for your review. I am delighted that your stay on the farm was very relaxing.
Arno L - Jun 2023
Algehele gradering
Amazing.
Susan W - Mei 2023
Algehele gradering
'n Verbasende plaas ervaring naby die stad.
Tanya M - Des 2022
Algehele gradering
Idyllic.
Reynier V - Mrt 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Nico K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie pragtige plek.
Wilna E - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye atmosfeer.
Max B - Des 2021
Algehele gradering
Very nice rooms on an operational farm! The tame alpaca was the bomb.
Pieter B - Des 2021
Algehele gradering
Was perfek!
Maurice K - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties en stil, perfek vir 'n paartjie wat wil wegbreek.
Marike G - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Michelle D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie mooi.
Coenraad S - Jun 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig!
Sanette F - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut onverbeterlike diens en fasiliteite.
Lees meerChrista C - Des 2020
Algehele gradering
Lekker ontspannend, vriendelike diens.
Eben G - Nov 2020
Algehele gradering
Goed geleë vir ’n kuier in die Pretoria-Oos area.
Izak E - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies en rustige atmosfeer.
Sherise K - Feb 2020
Algehele gradering
Sal enige tyd weer besoek! Baie netjies, skoon en gasvry.
Gerhard B - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Francois B - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was 'n baie mooi plekkie en ons verblyf was amazing.
Anne N - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome and very clean.
Mariska L - Nov 2018
Algehele gradering
Baie mooi gastehuis in veilige area.
Nico C - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig met uitstekende diens!
Ambers & Grace Guest Farm se terugvoer
Nico, baie dankie vir jul terugvoer. Hoop om julle binnekort weer te sien. Groetnis, Jan
Yolanda V - Okt 2018
Algehele gradering
Luuks.
Ria F - Sep 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Ambers & Grace Guest Farm se terugvoer
Beste Ria,
Baie dankie vir jul terugvoer. Indien ons iewers kan verbeter doen ons graag so om dit vir julle nog meer aangenaam te maak! Hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete,
Jan
Cornelius G - Jun 2018
Algehele gradering
Wegbreek.
Ambers & Grace Guest Farm se terugvoer
Dankie Nelis. Bly julle het die rustigheid geniet. Groete Zani
Zandreh W - Jun 2018
Algehele gradering
Amazing.
Ambers & Grace Guest Farm se terugvoer
Dankie Zandreh, bly julle het dit geniet. Ons sien uit om julle weer te sien.
Rita K - Mrt 2018
Algehele gradering
Friendly service, neat and clean.
Belinda D - Feb 2018
Algehele gradering
Everything was neat and clean.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleinfontein 51, Donkerhoek, 1020, Gauteng