Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (2)
Lodges (2)
Gastehuise (5)

Resensies van Donkerhoek

3.7 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Donkerhoek van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Donkerhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Donkerhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Donkerhoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Donkerhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Donkerhoek Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
33% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 250
R833
per nag, vir 5 mense
B&B in Donkerhoek

B&B Bydieboschies is op 'n kleinhoewe in die Rayton-omgewing geleë en dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek of vir sakereisigers wat in die omtrek werk. Let asb. daarop dat daar ’n grondpad ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Donkerhoek

Pearl Guest House lê 20 km oos van Pretoria naby die N4 in die rigting van die Krugerwildtuin en Mpumalanga. Ons is langs Donkerhoek geleë, naby Rayton en Cullinan aan die voorheuwels van die Magaliesberge op 'n 5...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Donkerhoek

Silver Fig Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die rustige Donkerhoek-area naby Pretoria-Oos en daar is maklike toegang tot die N4-hoofweg. Die gastehuis bied verblyf in 11 smaakvol versierde en ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R420
per nag, vir 2 mense
Lodge in Donkerhoek

At The Rocks Lodge is 'n lekker plek om te ontspan met eksklusiewe, vriendelike en bekostigbare verblyf in die Cullinan-omgewing. Dis ook ideaal as jy 'n troue of ander funksie in die omgewing bywoon. Dié lodge is...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Donkerhoek

Die Boskombuis and Guest House is 'n lieflike kuierplek in Donkerhoek, Reyton, net 15 minute vanaf Pretoria. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin en vriende. Daar is 6 chalets. Elke chalet het 1 slaap...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Donkerhoek

Soetwaters Gastehuis is in Donkerhoek geleë en het 4 luukse gastekamers en 'n knus klipkothuisie aan die voet van 'n kliprandjie in die ooste van Pretoria. Elke gastekamer het 'n klein, privaat patio en ingang, ko...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Donkerhoek

Die Skaap Kraal Gastehuis is op 'n kleinhoewe oos van Pretoria in Gauteng geleë. Die bestuurderes, Eloise Marais, en haar man deel 'n passie vir boer. Saam het hulle 'n pragtige skaapplaas opgebou waar hulle topgeh...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Donkerhoek

Kuungana Bush Lodge skuil in die bosveld op 'n bekoorlike plaas buite Pretoria. Dié boomryke omgewing het 'n verskeidenheid natuurlike en kulturele besienswaardighede en pragtige ou geboue en museums wat gaste geru...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Donkerhoek

Bullfrogs Nest Gastehuis is 'n lieflike plaasstyl-gastehuis in Donkerhoek naby Pretoria. Die instansie is gerieflik naby groot hoofweë en OR Tambo Internasionale Lughawe is minder as 'n uur se ry ver. Die smaakvol...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Donkerhoek

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria, Gauteng

Lieben Charm is 'n gastehuis wat net 15 minute van Pretoria af geleë is, naby aan al die hoofroetes. Die bekoorlike gastehuis spog met ruim en gerieflike kamers van 'n gesinskamer tot 'n bruid-suite. Elke kamer is ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Donkerhoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za