Pick your preferred language

English

Afrikaans

+37

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 82 Du Plooy Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Ame Rest bied gerieflike verblyf op die eienaar se perseel in Fichardtpark, Bloemfontein. Dit is in veilige omgewing en is ideaal vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek of oornagverblyf.

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer en badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus en sluit 'n mikrogolfoond, yskassie, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware in.
Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan gebruik maak van die swembad.

Ame Rest is naby Life Rosepark Hospitaal (3 km) en Mediclinic (6 km). Daar is ook veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Wasmasjien

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ezilke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 82 Du Plooy Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Ame Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

82 Du Plooy Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5d559295c596dd6846aa63d140fd75e9bb2a17acd823ffce45a5799d7ef3cc74fa5a327ba5247872e043eef1f2b2d854842?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 82 Du Plooy Crescent Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.134480597707 26.171701907879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang