3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Oranjerivier Boerdery, Prieska, 8940, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Amelia Gastekamer is 'n snoesige oornag-gastekamer wat op 'n plaas, 3 km buite Prieska geleë is.
Hierdie lugversorgde eenheid bied verblyf aan 3 gaste en het 'n werksbank, 'n dubbel- en 'n enkelbed met wit linne. Die badkamer het 'n ruim inloopstort, wasbak en toilet.
Geriewe in die kamer sluit 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n lieflike stoep met stoepmeubels waar gaste hul oggendkoffie en die pragtige uitsigte oor die plaas kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Oranjerivier Boerdery, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Gaste dink Amelia Gastekamer het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Oranjerivier Boerdery, Prieska, 8940, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang