Amore

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Suzette S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Reis saam vriende. Die huis oortref die foto's in alle opsigte – dis uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xandre G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2025

Ligging van huis is perfek. Ligging is perfek, baie mooi uitsig op strand. Baie lekker stil strand. Huis het alles wat 'n mens benodig, maar kort definitief 'n goeie skoonmaak, veral kombuis! Linne was nie skoon in die hoofslaapkamer nie. Daar is ook nie veilige parkering vir voertuig nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 32

Resensies 147

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 6 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 6 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Hannasbaai, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf67dc9ac0d191cbbccac964c724c0f40aacb2b90d0b3126454f9e70698352e5749a8b8a9889e80de6b3cc5577d12ffafab36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 450 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 69 Hannasbaai St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.755615445603 18.022646535582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang