6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ludwig Koch Street, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
An Der Mole Self-Catering Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel met smaakvolle meubels. Dié woonstel is in 'n kompleks teen die promenade en pragtige openbare tuin by Swakopmund se hoofswemstrand.
Die woonstel het 3 dubbelslaapkamers en 2 badkamers. Een van die badkamers is en suite. Verder is daar 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanal, 'n oopplan-eetarea, en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die ruim balkon het braaigeriewe, sonstoele, en 'n uitsig oor die see. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis.
Swakopmund bied heelwat doendinge, soos visvang, sandplankry op die duine, vierwielmotorfietsry, kameelry, vryval en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Hubertus Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Ludwig Koch Street, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink An Der Mole Self-Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ludwig Koch Street, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang