Selfsorg in Mosselbaai

Anchor Point on Beldon

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Herman G
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Dis was so rustig met min geraas, sal gerus weer teruggaan. Die plek is in 'n rustige stil gebied waar ons lekker kon uitrus, en dit is 'n ongelooflik mooi plek. Ek sal enige dag weer teruggaan en inboek by hulle. Die mense is so gasvry gewees, kan regtig nie vir 'n beter vakansieplek gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Anchor Point on Beldon
Dankie Herman vir jou mooi terugvoering! Julle is enige tyd weer welkom! Dit was lekker om jul hier te hê. Groete Anna

Eslin S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

“’n Veilige en aangename kuier, met baie vriendelike eienaars.”. Ons het baie lekker gebly. Die plek was skoon, netjies en goed ingerig. Die diens was vriendelik en professioneel, en ek het veilig en welkom gevoel. Ek sal beslis weer hier bly en dit aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Anchor Point on Beldon
Dankie Eslin vir die pragtige terugvoering, hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete Anna

Andre J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Excellent venue! Hosts were great in all aspects. Very accommodating and friendly. Excellent place to stay and very clean and neat. Will definitely recommend Anchor Point to anyone who wishes to have a superb, enjoyable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anna
Anchor Point on Beldon
Dankie Andre vir jou terugvoering, dit word opreg waardeer! Sien uit om julle weer te sien. Groete, Anna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 Beldon Street, Heiderand, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb45377dd24c8960f1f755fb9173d047c2e723d389d9026a72e89f73cbfdb58f23e3cc66ca8040ac0cd418efadb242d5a811?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1 Beldon Street Heiderand 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.189593959192 22.114305193115
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang