Anchors-Aweigh

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Carene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Hoogs aanbeveel, baie nice plek! Ons het baie lekker gekuier. Dis ruim en baie modern gemeubileer. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Die Nespresso masjien was 'n lekker bederf. Kamers is ook baie mooi en die uitsig is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirschen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het ons tyd by hierdie lieflike plekkie baie geniet. Dit was baie pret. My gunsteling plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patric M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Just what we as a family needed. Great, great, great. It was great and Bennie was always available. He is really one of those you keep in your heart and mind forever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidia J
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Lekker rustige verblyf. Dit was 'n aangename verblyf, ons almal het dit geniet. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letasha G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

The area is quiet, relaxing and accommodation is comfortable and clean. The apartment is neat and tidy and central to all amenities, offering value for money. The views are breathtaking, relaxing and the ambience puts you in a mood to unwind. The host was friendly and ensured we had a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Was baie rustig, weer 'n plek om al jou gedagtes bymekaar te kry. Definitief, alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Rustige omgewing. Lekker ruim en netjies. Hulpvaardige gasheer/gasvrou. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Die saligheid is kos vir die siel! Lieflike woonstel en uitsig! Die ideale plek om heeltemal af te skakel en van die gejaag te vergeet. Enigste verbetering wat ek sou aanbeveel, is 'n groter en stabiele tafel vir die balkon met meer gemaklike stoele. Die balkon is juis die plek waar mens net wil sit en lees of die uitsig waardeer, want dit is asemrowend. Sal beslis weer hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ansie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Goeie verblyf, gemaklik, stil en rustig. Baie lekker gebly. Uitsig was pragtig, ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Net drie dinge was nie lekker. Ons het gesukkel om die plek te vind. Toe ek bel, het die nommer nie geantwoord nie. Daar was 'n kokkerot in die sitkamer en 'n kussing in die spaarkamer was vuil.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shuann D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Excellent, friendly, relaxing. The stay was what we needed. It was calm and you could just regain all your energy. I took both our mothers with and they enjoyed it even more than my wife and I. We will definitely go back again. Susan was helping us with all our questions. She is very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harbour Lights, Port Owen Drive, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf856f01895f69423e14dc61da490b3fd3e3c69b1c4600f843d09bb4379022d6475f879c43919af68fd31d91ed4101b8d284d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Harbour Lights Port Owen Drive 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.786365478729 18.149452543015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang