+18
Selfsorg in Woodgrange

Anchors Aweigh 123

Resensies

1.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
2.0
Renier P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Apr 2026

Kommentaar spreek vanself seker. Alhoewel die park self seker netjies is is die eenheid nie geskik nie. Jy moet n R800 skade deposito betaal,net om te hoor die aircon werk nie. Jy moet deur n gleuf seil om te kan stort,want raak jy aan die ander panele dan val die hele eenheid af. Dan die kennisgewing by skottelgoed wasbak dat jy moet sorg dat jou skottelgoed gewas, afgedroog en weggepak moet moet wees voor jy ry?. Dan die beste van hele storie die dag as jy vertrek,wat almal nou al weet is standaard 10 uur die oggend,maar 8uur die oggend word daar by voordeur gevra hoe laat ry jy. Nee wat ek kan nie glo die webtuiste maak nie seker van die plekke voor die tyd nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Marie
Anchors Aweigh 123
Renier, ek is jammer as dit jou opinie is. Breekskade deposito is standaard, aircon het net voor julle aankoms probleme gegee en ek het besluit om dit eerder te los i.p.v. die tegnikus te stuur en julle dag te ontwrig. Daar was wel 'n waaier beskikbaar. Die aircon is weer gediens en hervul met gas. Ek glo julle het wel die gratis WiFi en OpenView TV geniet. Die dame wat die sleutels hanteer, was verkeerd om julle te kom vra en sal aangespreek word. Dit is selfversorgend en nie almal was die laaste skottelgoed nie, daarom die nota, soos in baie ander plekke. Die stort het genoeg spasie om in te gaan, daar is twee panele wat slegs die helfte van die voorkant en helfte van die sykant vorm en die hoek wat oop is waar jy ingaan, word met 'n stortgordyn toegetrek. Ek is jammer dat dit net vir een persoon bedoel is. Dit is 'n rondawel en spasie is beperk. Daar is 'n video op ons Facebookblad van die eenheid. Dit is duidelik nie luuks nie, maar nuut toegerus met alles wat nodig is en netjies.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.4/5

Marie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf R500
14 % AF
R 500 R 429
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R500
14 % AF
R 500 R 429
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R500
14 % AF
R 500 R 429
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Unit 123 Anchors Aweigh, 705 Ashford Road, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc00e5699aa8541b859b0a2cf6dc19ea99e68db45261a0e11353a4b3a9a6f21ef98a36fbddd169d4dd38cc24eedae689ec2d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R429 per nag (plek vir 3) 1 5 1 2 Unit 123 Anchors Aweigh 705 Ashford Road 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.586143228821 30.566086163424

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang