Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van Woodgrange

3.7 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Woodgrange van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Woodgrange besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Woodgrange.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Woodgrange akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Woodgrange Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Woodgrange Akkommodasie

25 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR475
R333
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Woodgrange

Anchors Aweigh 53 is 'n rondawel in die Anchors Aweigh-gesinsoord in Hibberdene langs die Mzimayirivier. Die oopplan-rondawel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Daar is 'n dubbelbed, slaap...

15% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodgrange

JayCee Kothuis in Hibberdene bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Dit is 'n outydse kothuis en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toil...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Woodgrange

Anchors Aweigh 67 is in 'n veiligheidskompleks in die kusdorpie Hibberdene geleë. Hierdie grasdakkothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank en die tweede ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R845
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Woodgrange

Marina Palms is 'n selfsorg-eenheid teenaan die gewilde Blouvlagstrand in Woodgrange, Hibberdene. Dit is in 'n baie veilige kompleks en het gerieflike slaapplek vir 4 mense. Die eenheid is omtrent 250 m van die Blou...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Woodgrange

149 Anchors Aweigh is 'n selfsorg-eenheid vir 8 in 'n oord in Wood Grange. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers met plafonwaaiers en gaste moet hul eie beddegoed en linne saambring. Die hoofslaapkamer het 'n konin...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Woodgrange

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel is in Hibberdene geleë en het slaapplek vir 4 gaste en is sowat 90 km suid van Durban. Dis die ideale bestemming as jy wil wegbreek van die stad se geraas. Dié woonstel h...

Vanaf
R338
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Woodgrange

Anchors Aweigh 119 bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Hibberdene langs die Hibiscus-kus. Hierdie eenheid is naby besienswaardighede soos die Vernon Crookes Natuurreservaat, Hibberdene-strand, Umdoni Park Gholfklu...

Vanaf
R978
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Woodgrange

Mzimayi River Lodge is op die oewer van die Mzimayi-rivier geleë. Die lodge bied 5 Dubbelkamers, 1 Executive Kamer en 4 Gesinskamers. Alle kamers het dubbel- of enkelbeddens, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n kluis,...

25% af Winteraanbod!
VanafR895
R671
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Woodgrange

Beach Cove is 'n lieflike dubbelverdieping-eenheid, in Hibberdene, 'n bekoorlike kusdorpie sowat 97 km suid en Durban en halfpad tussen Scottburgh en Port Shepstone. Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers, en...

Vanaf
R410
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Woodgrange

Pleasant Place bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamer-tuinwoonstel in die kusdorpie Hibberdene aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die woonstel is op 'n residensiële erf waarop die eien...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Woodgrange akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za