6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ashford Road, Anchors Aweigh Resort, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Anchors Aweigh 62 is 'n selfsorg-eenheid in 'n privaat, veilige oord in Hibberdene, 'n dorp aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Die oord bied maklike toegang tot die strandmeer en 'n veilige swemstrand.
Dié bekoorlike eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefareas. Die tweede badkamer het ook 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf. Daar is TV met DStv in die eenheid, en 'n braai-area, lapa en veilige parkeerplek buite. Die oord het ook 'n gemeenskaplike swembad.
Besoekers aan Hibberdene kan swem, duik, snorkel, skubaduik, hengel, voëlkyk, en gholf, rolbal en tennis speel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
PIET Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ashford Road, Anchors Aweigh Resort, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Anchors Aweigh 62 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ashford Road, Anchors Aweigh Resort, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang