Beskrywing
Hierdie ruim berguitsigsuite op die eerste verdieping bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi en 'n kombuisie in wat met 'n yskassie, 'n mikrogolf, lugbraaier, 'n Nespresso-masjien, 'n broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Hierdie suite het 'n privaat balkon met 'n see- en berguitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim Oos-uitsig-suite op die eerste verdieping bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi en 'n kombuisie in wat met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, lugbraaier, 'n Nespresso-masjien, 'n broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim see-uitsig-suite op die eerste verdieping bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi en 'n TV met 'n vol DStv-pakket in. Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskassie, 'n mikrogolf, lugbraaier, 'n Nespresso-masjien, 'n broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Hierdie suite het 'n privaat balkon met 'n pragtige see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim dubbelsuite op die gronvloer bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi en 'n TV met 'n vol DStv-pakket in. Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskassie, 'n mikrogolf, lugbraaier, 'n Nespresso-masjien, 'n broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Erin Place, Hersham, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang