Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Hersham

4.6 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Hersham van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Hersham besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hersham.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hersham akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hersham Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hersham Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hersham

Hersham Cottage is in 'n stil straat in Hersham, Groot-Brakrivier op die Tuinroete geleë. Kom geniet 'n pragtige see-uitsig en dis stapafstand van die strand af. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkame...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Hersham

Lilly’s Place by the Sea is 'n ruim selfsorghuis vir 7 in Hersham in Groot-Brakrivier en dis net 300 m vanaf die strand. Die huis is gerieflik ingerig en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n s...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hersham

Milkwood Cottage is ’n selfsorghuis in ’n stil, groen vallei in die kusdorpie Hersham op die Tuinroete. Die ongerepte strand is sowat 10 minute se stap of slegs ’n kort entjie se ry van die kothuis af. Die M...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hersham

Hersham Place is in Groot-Brakrivier, op die Tuinroete, slegs 5 minute se ry van die strand af geleë. Die gastehuis is 19 km vanaf George Lughawe en 29 km vanaf Mosselbaai. Hierdie gastehuis bied slaapplek in 2 ap...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Hershamte sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Hersham

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in The Island, Groot-Brakrivier

7 on Franklin is in Hersham, Groot Brakrivier geleë en bied gehalte verblyf vir 'n familie of groep vriende. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante, die strand en ander doendinge en besienswaardighede. Di...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in The Island, Groot-Brakrivier

Joan's Place is 'n selfsorgvakansiehuis aan die oewer van die Groot-Brakrivier op die Eiland. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 2,5 badkamers. Die eerste 2 kamers het koningingrootte-beddens, die derde slaapkame...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in The Island, Groot-Brakrivier

A Bit of Home bied 2 selfsorg-eenhede wat naby Die Eiland in Groot-Brakrivier geleë en is halfpad tussen George en Mosselbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander b...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in The Island, Groot-Brakrivier

Linga Longa Beach House is 'n bekoorlike selfsorghuis wat op Die Eiland in Groot-Brakrivier geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede op die Tui...

Vanaf
R4 360
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, The Island

Quascateer is uitstekend geleë op The Island in Groot-Brakrivier. Die huis bied 'n uitsig oor die rivier en is ideaal vir gesinne wat lekker langs die vuur wil kuier, terwyl die kinders op die gras speel. Die huis ...

Vanaf
R3 920
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, The Island

Craigleith Beach Cottage is 'n selfsorg-vakansiehuis op Die Eiland in Groot-Brakrivier. Die kothuis is reg op die strand met onbelemmerde uitsigte oor die see en strandmeer. Groot-Brakrivier is op die Tuinroete, hal...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Groot-Brakrivier, The Island

Dream@Dolphins is op die pragtige Dolphin's Creek-gholfbaan naby die Groot Brakrivier geleë. Dié huis het 3 en suite-slaapkamers met uitsigte oor die skoonveld. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ...

Vanaf
R2 380
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in The Island, Groot-Brakrivier

The Nook is 'n bekoorlike selfsorghuis in Groot Brakrivier op die Tuinroete. Dié vakansiehuis is naby die riviermonding en is 'n paar minute se stap van die strand af. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkam...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in The Island, Groot-Brakrivier

Belhambra Holiday House 35557 is 'n ruim selfsorghuis vir 10 gaste in The Island. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 'n woonstelletjie. Die leefarea met 'n TV met DStv en die hoofslaapkamer met '...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bothastrand, Groot-Brakrivier

Die Ark is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste in Bothastrand, Groot-Brakrivier en is 300 m van die strand af. Die eenheid het 1 slaapkamer, 'n privaat ingang en beskutte privaat braai-area. Di...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bothastrand, Groot-Brakrivier

Avant Beach House is op die strandfront in Bothastrand naby Groot-Brakrivier, tussen Mosselbaai en George. Die gastehuis bied verblyf in 4 elegante kamers. Elke kamer het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za