+20
Selfsorg in Nieu-Bethesda

And The Cow Jumped Over The Moon...

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 295 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Talita M
1 nag
5.0
Jul 2026

Rustige verblyf, gerieflik en goed toegerus. Ek het baie lekker gebly by The Cow Jumped Over The Moon. Die plek was skoon en netjies en volledig toegerus met alles wat nodig is. Dit is in 'n rustige en stil omgewing, maar nog steeds naby genoeg aan die restaurante en besighede. Ek beveel die plek aan en sal graag in die toekoms weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maurits V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Rustieke hawe in skilderagtige Nieu-Bethesda. Baie lekker gebly. Gasvrou was 'n kosbare bron van inligting oor die omgewing en sy geskiedenis. Blyplek goed en smaakvol ingerig. Aangesien Nieu-Bethesda klein is, is alle besienswaardighede en eetplekke natuurlik binne bereik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hello Maurits, Dankie vir goeie resensie. Waardeer baie. Ek het dit so geniet om julle hier by ons te he. Lekker gesels. Groete Annette

Danie T
1 nag
5.0
Mei 2026

Very clean and everything was working. Great, will certainly stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Holly R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

We thoroughly enjoyed our stay - comfy bed. Well equipped and cozy cottage - definitely recommend it for a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Thank you for the great review, Holly. Really appreciate the time taken and enjoyed hosting you. Regards, Annette

Suzanne P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Asemrowend lekker. Dit was 'n heerlike ervaring en die gasvrou was so behulpsaam en vriendelik! Beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hello Suzanne, baie vir so 'n goeie resensie. Julle was lekker gaste om by ons te hê. Groete, Annette

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik. Die mooiste plekkie in Nieu-Bethesda! En Anet! Wat 'n vriendelike mens! Ons plekkie was pragtig, met alles wat ons nodig gehad het en baie ruim. Ek sou hier ook langer kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hello Andre, baie dankie vir so 'n goeie resensie. Ek het dit baie geniet om julle hier by ons te hê en hoop ons sien julle weer. Groete, Annette.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hi Adriaan, thank you for the good review. Much appreciated! And what a cute little dog you have! Regards, Annette

Tharina N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Peaceful and beautiful! What a beautiful place! Lovely hosts and everything you need is available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Thank you, Tharina, for a fabulous review. Much appreciated. Kind regards, Annette

Marinda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Beautiful town, awesome guesthouse with amazing Annette and Casper. It was worth the time and money. What an awesome trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hi Marinda, thank you for your fabulous review. So enjoyed having you as guests. Regards, Annette

Mareska J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons is vriendelik ontvang. Die huis is netjies en skoon. Alles wat ons nodig het. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hello Mareska, dankie vir goeie resensie. Waardeer baie. Groete, Annette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

casper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 295

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

215 Immelman Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0efbb4ff850b80696da8bbf9764a5dfd935a275415693bf0db7e5b66196dcfe3e7e78443420400edb0cace5a480816173bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 295 5 1 5 215 Immelman Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -31.862339243285 24.552187621593
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang