And The Cow Jumped Over The Moon...

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

And The Cow Jumped Over The Moon is 'n moderne, doelgeboude blyplek in Nieu-Bethesda. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat hier kom kuier op pad iewers heen hier oorslaap.

Die akkommodasie bestaan uit 2 selfsorg-eenhede wat elk 'n sitkamer, oopplan-kombuis en 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer het. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 'n dubbelslaapbank in die sitkamer wat gemaklike slaapplek vir altesaam 4 gaste bied. Die eenhede is ten volle toegerus met waaiers, verwarmers, elektriese komberse, stowe, yskaste, mikrogolfoonde, beddegoed, handdoeke, tee en koffie, ens. Die derde eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort wat perfek is vir oornagverblyf.

Dit is 2 km vanaf die dorpie met sy kunsgalerye, koffie- en kunsvlytwinkels, restaurante, die fossielmuseum en die Uilhuis (beroemd vir die sementbeelde wat Helen Martins daar geskep het) geleë en is uiters geskik vir jou wegbreeknaweek. 'n Driestergradering is onlangs aan die kompleks toegeken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na And The Cow Jumped Over The Moon... gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]