+20
Selfsorg in Nieu-Bethesda

And The Cow Jumped Over The Moon...

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 286 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marinda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Beautiful town, awesome guesthouse with amazing Annette and Casper. It was worth the time and money. What an awesome trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hi Marinda, thank you for your fabulous review. So enjoyed having you as guests. Regards, Annette

Mareska J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons is vriendelik ontvang. Die huis is netjies en skoon. Alles wat ons nodig het. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hello Mareska, dankie vir goeie resensie. Waardeer baie. Groete, Annette

Celeste M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Wonderlike verblyf, sal beslis aanbeveel! Ons was so dankbaar vir die moer koffie en plunger na 'n lang en uitputtende dag op die pad, en die peaceful sleep in elke kamer vir die muskiete! Die sterre en die stilte het ons dag vervolmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Heerlike verblyf. Baie gerieflike blyplek met alles wat jy nodig het. Skoon en netjies. Gasvrou is ongelooflik vriendelik en uiters behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hello Anri Baie dankie vir 'n goeie resensie. Ek waardeer dit baie. Het dit geniet om jou familie by ons te hê. Julle was sommer lekker gaste. Groete, Annette

Kaylin V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Peaceful and charming. Lovely hosts and charming decor. Nice and quiet and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hi Kaylin, Thank you for the great review. Much appreciated. Regards, Annette

Patt F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Pleasant and comfortable. It was an overnight stay to break a long journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hello Patt, Thank you for the good review. I appreciate it. Regards, Annette

Pieter T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Weldeurdagte toegeruste webbed met toegang tot swembad was presies wat ons soek. Heerlik en grieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hi Pieter, thank you for the great review. So glad that you enjoyed your stay with us. Regards, Annette

Riana K
1 nag
3.6
Feb 2026

Lekker geslaap. Lekker geslaap. Lieflike dorpie en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hi Riana, dankie vir die resensie. Groete, Annette

Charlene V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantasties wonderlike gasvrou. Ons het vir een aand hier oorgeslaap en dit was ’n heerlike ervaring. Die gasvrou was uitstekend en het vir ons baie goeie voorstelle gegee oor wat om te doen en waarheen om te gaan. Die verblyf was pragtig, netjies en baie gemaklik, en die ligging was perfek. Ons sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hello Charlene Dankie vir goeie resensie. Ons waardeer dit soveel wanneer mense die tyd vat om 'n ietsie te skryf. Ek het julle familie baie geniet. Groete Annette

Julian H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Clean yet spacious self-accommodation that was reasonably priced and a friendly host. Great overnight stop that was reasonably priced. Spacious rooms with a communal swimming pool for those hot days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Thank you for a really good review, Julian. We always appreciate it. Regards, Annette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

casper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 286

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

215 Immelman Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0efbb4ff850b80696da8bbf9764a5dfd935a275415693bf0db7e5b66196dcfe3e7e78443420400edb0cace5a480816173bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 286 5 1 5 215 Immelman Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -31.862339243285 24.552187621593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang