8 gaste
4 slaapkamers
4 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 71 5th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Andante is in Voëlklip, Hermanus geleë en het slaapplek vir 8.
Dié huis beskik oor 4 slaapkamers met ekstra-lang dubbelbeddens en 3 badkamers. 3 slaapkamers lei na 'n houtdek en swembad-area. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die ander 3 kamers het plafonwaaiers. 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, en die vierde kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas en 'n Nespresso-koffiemasjien. Jy kan jou eie Nespresso-kapsules saambring. Daar is 'n eet- en sitarea.
Verder is daar 'n binne- en buitebraai-area, asook 'n swembad en swemhanddoeke. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Andante is sowat 1 km vanaf die gewilde Voëlklip- en Grotto-strand. Hermanus bied verskeie restaurante, stalletjies, winkels en walviskykplekke. Doendinge in die omgewing sluit abseil, ziplining, bergfietsry en haaihokduik in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nandie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 71 5th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Andante het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
71 5th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang