Gastehuis in Universitas

Andela Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Very comfortable, clean and safe. We enjoyed our stay and will definitely sleep over again at Andela Guesthouse. Great location close to the N1 and very secure. Excellent service and staff made us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie moeite gedoen. Was baie netjies en in plek. Skoon, netjies, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gysie V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Baie lekker gekuier. Alles was funksioneel en bekombaar. Baie aangename verblyf gehad. Kamer en fasiliteite was baie skoon en 'n genot om te gebruik. Die ontvangsdame is 'n aanwins vir die gastehuis. Ek stel voor dat bestuur die toeganklikheid vir rolstoele 'n prioriteit maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elana S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Uitstekend. Alles was silwerskoon en baie gerieflik. Sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wietske B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Rustig. Ons het 'n rustige oornag gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henk V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Vriendelik, skoon en gemaklik. Het vir een aand gebly gedurende ons reis na die Wes-Kaap. Die diens was vriendelik en behulpsaam, die kamer was skoon, en die ligging was perfek vir ons om vinnig weer op die snelweg te kom die volgende oggend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Vriendelike ontvangs en aangename verblyf. Ligging was perfek, naby die UFS. Vriendelike ontvangs en aangename verblyf. Ligging was perfek, naby die UFS, presies wat ons gesoek het. Die enigste negatiewe kommentaar is dat daar nie 'n haardroër beskikbaar was nie - my man moes ry en inderhaas een gaan koop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clyde P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Pleasant. Our stay was okay. A pre-arrival inspection of bedding would have helped, as we found dead night light beetles underneath the pillows that attracted ants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Thank you, Jessica, for your service. We were really feeling at home. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

45a Jac Van Rhyn Road, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37f2e59cf1339b8a6c4f2755503566d25b7c51fd16e348a2966d5db960c94ff00fb361aff98e7dfb07dc8b03eaf46104c6a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 45a Jac Van Rhyn Road Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.0932698 26.172661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang