Pick your preferred language

English

Afrikaans

+89
Gastehuis in Universitas

Andela Guesthouse

  • 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 45a Jac Van Rhyn Road, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Andela Guesthouse is 'n selfsorggastehuis met verhit-en-eetgeriewe in Universitas in Bloemfontein. Die gastehuis is naby die Universiteit van die Vrystaat, Loch Logan Waterfront, Mimosa Mall en Mediclinic Hospitaal geleë.

Die gastehuis bied verblyf in 10 kamers met slaapplek vir 2 tot 6 gaste elk. Die slaapkamers het dubbelbeddens, enkelbeddens of albei. Elke badkamer het 'n stort en 'n bad of slegs 'n stort. Al die kamers het waaiers, TV's, mikrogolfoonde, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien. Gaste kan ook die gemeenskaplike geriewe gebruik, wat 'n swembad, lapa en braaigeriewe insluit.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wietske B
Gesin met tieners
4.8
Rustig. Ons het 'n rustige oornag gehad.
Des 2025
Henk V
Saam met lewensmaat
4.8
Vriendelik, skoon en gemaklik. Het vir een aand gebly gedurende ons reis na die Wes-Kaap. Die diens was vriendelik en behulpsaam, die kamer was skoon,...
Sien meer
Jan 2025
Elsabe K
Saam met lewensmaat
4.6
Vriendelike ontvangs en aangename verblyf. Ligging was perfek, naby die UFS. Vriendelike ontvangs en aangename verblyf. Ligging was perfek, naby die U...
Sien meer
Feb 2025
Clyde P
Gesin met tieners
4.6
Pleasant. Our stay was okay. A pre-arrival inspection of bedding would have helped, as we found dead night light beetles underneath the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Michael S
Saam met vriende
4.4
Thank you, Jessica, for your service. We were really feeling at home. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 45a Jac Van Rhyn Road, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Andela Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

45a Jac Van Rhyn Road, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37f2e59cf1339b8a6c4f2755503566d25b7c51fd16e348a2966d5db960c94ff00fb361aff98e7dfb07dc8b03eaf46104c6a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 45a Jac Van Rhyn Road Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.0932698 26.172661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang