Selfsorg in Witsand

Anker @ 942 Duinepark

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Anker @ 942 Duinepark
Thank you for the lovely feedback. We’re glad to hear your stay was pleasant and that you enjoyed the ideal location close to the beach. It’s great to know the fishing was a highlight as well. We hope to welcome you back again in the future!

Jewayne Oerson O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

So worth it. Absolutely had a great time. The location, surroundings, and the cozy spot. My wife and kid had a great time. Will definitely be back and would recommend Anker to everyone, young and old.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Anker @ 942 Duinepark
Thank you so much for the wonderful review. We’re delighted to hear that you had an absolutely great time and enjoyed the location, surroundings, and the cozy feel of Anker. It’s especially lovely to know that your wife and child had such a great experience. We truly appreciate the recommendation and look forward to welcoming you back again soon – guests of all ages are always welcome!

Kylin C
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Fantasties, perfek, heerlik en wonderlik. Dit was wonderlik, alles was perfek in die huis en die omgewing is veilig en naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Anker @ 942 Duinepark
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat jy die huis en omgewing geniet het. Veiligheid en nabyheid aan die see is inderdaad groot voordele, en dit is wonderlik dat alles vir julle perfek was. Ons hoop om jou weer in die toekoms te kan verwelkom!

Rensche F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Gesin van 5 se eerste Witsand besoek. Huisie baie oulik en het meeste wat jy benodig. Kas spasie genoeg, ons was 'n gesin van 5. Kombuis goed ingerig. Pak net eie bakgeriewe, soos om 'n broodjie te bak. Duinepark se huisies is baie naby aan mekaar, min privaatheid, maar vir die kinders lekker want hulle het amper soos op 'n kampterrein in die strate kon speel en fietsry met maats. Soms sal bure se kinders sommer instap in jou huisie, so jy moet maar regstaan of deur toe maak. Die internet van die huisie het steeds nie gewerk nie (het myself voorberei op ander resensies). Die eienaar het regtig sleg gevoel en na die verskaffer uitgereik om dit te probeer herstel, maar bevestig dalk voor julle gaan dat die internet wel nou herstel is, anders is daar geen TV nie. Die swemstrand is so 1 km se stap. Mens kan op die strand stap, of teerpad langs. Ons het maar gery, parkering voor die strand is gemaklik en genoeg. Lekker restaurant teen die hoofstrand met heerlike kos en diens. Water is lekker vir klein en groot kinders om in te swem, maar die wind het nogal woes gewaai in ons tyd. Nella se winkel vir kruideniers is baie spesiaal en het regtig als wat mens benodig. En hulle is so vriendelik. Die mooi duine op die strande is so lekker vir die kinders. As jy op 'n boottrippie wil gaan, bespreek al maande vooraf, ons kom nie regkom nie en die mense het vir ons gesê jy moet maande vooruit bespreek. Ook geen kano's te huur om op die Breede te roei nie, meeste mense lyk my het maar hul eie bote en dinge. Klein aktiwiteitsentrum waar jy kan put-put speel, muurklim en klein bietjie 4-wheeler ry. Padelbane is 'n lekker aktiwiteit. Witsand is 'n lekker rustige dorpie en lekker kunstenaars by die Hengelsaal oor Desembertyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anja
Anker @ 942 Duinepark
Baie dankie vir julle deeglike en eerlike resensie, ons waardeer dit opreg. Ons is bly om te hoor dat julle gesin van vyf julle eerste besoek aan Witsand geniet het en dat die huisie, kombuisgeriewe en spasie aan julle behoeftes voldoen het. Dit is ook lekker om te hoor dat die kinders die veilige omgewing en speelgeleenthede in Duinepark so geniet het. Ons wil veral opreg om verskoning vra vir die groot frustrasie rondom die internet tydens julle verblyf. Ná byna twee weke se gesukkel het ’n tegnikus uiteindelik uitgekom en bevestig dat die kabel beskadig was, wat toe vervang is. In dieselfde week is fibre ook geïnstalleer, en ons maak nou gebruik daarvan. Die internetprobleem is dus gelukkig permanent opgelos. Wat die wind betref – Witsand se bynaam is nie verniet “Windsand” nie Dit is maar deel van die dorp se karakter: óf die wind waai jou weg, óf jy word bederf met die lieflikste, rustige somersdae. Dankie vir julle geduld en begrip, en jammer vir enige ongerief. Ons waardeer dit dat julle ander gaste help met eerlike terugvoer en hoop om julle en julle gesin in die toekoms weer hier te verwelkom – hierdie keer met betroubare internet én hopelik ’n stil winddag. Vriendelike groete

Joss E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Was lekker rustig en stil, en naby die strand, ons het heerlik gekuier. Alles was wonderlik, moderne geriewe en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Anker @ 942 Duinepark
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is bly om te hoor dat alles vir julle wonderlik was en dat julle die moderne geriewe en netjiese huis geniet het. Dit beteken baie vir ons en motiveer ons om die standaard hoog te hou. Ons hoop om julle weer binnekort in Witsand te mag verwelkom

Sanet S
Kort verblyf
4.4
Nov 2025

Dit was 'n rustige atmosfeer en veilige omgewing. Die huis is lekker toegerus en skoon, dalk net die paslaken wat vetkolle het in die kinderkamer vervang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anja
Anker @ 942 Duinepark
Baie dankie vir die terugvoer. Ons gee onmiddellik aandag daaraan sodat dit vervang word.

Faizel M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Nice relaxing and safe. We had a very nice weekend. The people are friendly in and around the Duinepark area. We also caught some nice fish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Anker @ 942 Duinepark
Thank you, Faizel. We are glad to hear that you enjoyed your stay! Have a blessed holiday.

Elsabe V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Sal beslis weer boek! Het 'n heerlike visvang naweek geniet, baie lekker naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Anker @ 942 Duinepark
Hi, Elsabe. Dit is lekker om te hoor dat dit 'n goeie naweek was. Baie dankie vir die terugvoer. Groete.

Richard T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Dit was 'n koue winderige naweek, maar die kuier saam die familie was baie lekker. Ons het baie lekker gebly met ons kinders. Die huis het alles in wat 'n persoon nodig het. Geen probleme gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Anker @ 942 Duinepark
Jammer dat die weer nie saamgespeel het nie. Dis goed om te hoor dat julle steeds lekker gekuier het.

Kim J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Restful and calm. Very pleasant stay. The house has everything you need for a breakaway and walking distance from the beach. The kids appreciated the family games. The main bedroom has an electric blanket, which was a blessing. Witsand is a quiet town, and I would suggest you bring along food from home as there is only a small cafe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Anker @ 942 Duinepark
Hi Kim - we appreciate your review and we're glad you enjoyed your stay!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Tuna Street, Duinepark 942, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6591419a50251dc4c2cd8957d0c35a257f17cec8fb2d30375ba9f2d60504fe75726474b9a6e6e672be2a3269b7bd854595de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 35 5 1 5 Tuna Street Duinepark 942 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.391658413903 20.862728785582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang