6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Annie Ben 2 is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitstekende uitsig in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby al die gewilde plekke.
Die seefront-woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het n Queen Bed met n badkamer wat n stort en bad in het, tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, aparte badkamer met n stort en bad, aparte toilet
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. daar is n wasmasjien en skottelgoedmasjien in, Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met Wi-Fi. Toe geboude Patio met n ingeboude braai en sit area. 1 Motorhuis parkeering en oop parkering agter motorhuis.
Annie Ben 2 is sentraal geleë, naby verskeie besienswaardighede, restaurante en winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 197
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Beach Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Annie Ben 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang