6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Annie Ben 2 is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitstekende uitsig in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby al die gewilde plekke.
Die seefront-woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Die leefarea het 'n skuifdeur wat na die stoep met 'n buitebraai en see-uitsig lei.
Annie Ben 2 is sentraal geleë, naby verskeie besienswaardighede, restaurante en winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 197
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Beach Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Annie Ben 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang