- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 36 Scott Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Annies Boutique Guest House & Garden Spa is in Schoemansville, Hartbeespoort met 'n pragtige uitsig oor die dam met die berge in die agtergrond.
Daar is 6 kontemporêre en individueel versierde kamers en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n yskas, TV met DStv en lugversorging in elke kamer. Ander geriewe in die kamers sluit muskietnette, swemhanddoeke, verwarmers, tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, braaigeriewe, spa-behandelings en 'n trou-venue. Ontbyt word elke oggend voorberei en bedien.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Hartbeespoortdam, Wieg van die Mensdom en die Magaliesberge in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Trevor Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 28
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 36 Scott Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Annies Boutique Guest House & Garden Spa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Scott Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang