Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Schoemansville

4.5 / 5  
volgens 131 resensies
Lees regte resensies van Schoemansville van 131 geverifieerde gaste.
Indien jy Schoemansville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Schoemansville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Schoemansville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Schoemansville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Schoemansville Akkommodasie

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Lodge in Schoemansville

Kassaboera Lodge is reg teenaan die water van die Hartbeespoortdam geleë en spog met 'n gesellige atmosfeer, gerief en ongelooflike gasvryheid. Die lodge is baie na aan die Hartebeespoortdam en van Suid-Afrika se g...

Vanaf
R3 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Schoemansville

Mister C is in die voorstad, Schoemansville, in Hartbeespoort in die hartjie van die Magaliesberg-streek, sowat 70 km van Johannesburg en Pretoria af. Verblyf word in 2 ruim, luukse suites gebied. Elke suite is ges...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Schoemansville

The Art Guesthouse bied selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Schoemanshoek by die Hartbeespoortdam. Die rustige wegbreekplek is in 'n pragtige omgewing met 'n hele aantal restaurante en winkels baie naby. Verblyf wor...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Schoemansville

El Shadai Guest House is in die Magaliesberge geleë, kyk uit oor die Hartbeespoortdam en spog met asemrowende uitsigte. El Shadai, wat "meer as genoeg" beteken, is al wat jy benodig om weg te breek van die rep en r...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Schoemansville

Mia Hills Guest House is 'n gesellige selfsorg-gastehuis aan die voet van 'n berg in Hartbeespoort. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede in en om Ha...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Schoemansville

Pumleni Guesthouse is in die hartjie van die Magaliesberg-streek in Hartbeespoort. Hartbeespoort word omring deur die Hartbeespoortdam, aan die voet van die skouspelagtige Magaliesbergbergreeks. Die verblyf beskik ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Schoemansville

Khayamanzi Guesthouse is in die hartjie van die Magaliesberge geleë en dit is minder as 'n uur buite Johannesburg en Pretoria. Dit is in die skilderagtige Magaliesberge, in die bekoorlike dorpie, Hartebeespoort gel...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Schoemansville

Cinque Montagne is 'n selfsorgwoonstel in Schoemansville. Die woonstel bied gehalte verblyf stapafstand vanaf die Hartbeespoortdam. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en het ook 'n stapelbed in d...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Schoemansville

Harties Wellness Centre & Accommodation is 'n rustige paradys wat selfsorg-oornagkamers in Schoemansville, Hartbeespoort bied. Die akkommodasie is sentraal en gerieflik geleë. Dis net 'n klipgooi van die dam en Sch...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Schoemansville

Soos ons naam voorstel is 'n pragtige uitsig wat gaste hier te wagte kan wees, maar tog is dit nie al bederf wat ons vir gaste bied nie. Ontsnap uit die gejaag van die stad en kom ontspan by die Hartbeespoortdam in ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Schoemansville akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Hartbeespoort blad indien jy na meer Hartbeespoort akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]