Beskrywing
Eenheid 2 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié kamer het gratis WiFi, en 'n ekstra bed kan teen 'n ekstra koste per aand voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ons versoek vriendelik dat gaste ons meubels en toerusting versigtig behandel.
Die eenhede word daagliks skoongemaak buiten openbare vaksniedae.
Hou asb. geraas op 'n redelike vlak.
Geen geraas tussen 22:00 en 07:00 nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie. Gaste sal gevra word om die perseel te verlaat aangesien dit steurend vir ander gaste kan wees.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien gereël.
Neem kennis dat daar geen kredietkaartgeriewe is nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV en gratis WiFi. Hierdie eenheid word daagliks skoongemaak. 'n Ekstra bed kan gereël word indien dit vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ons versoek vriendelik dat gaste ons meubels en toerusting versigtig behandel.
Die eenhede word daagliks skoongemaak buiten openbare vaksniedae.
Hou asb. geraas op 'n redelike vlak.
Geen geraas tussen 22:00 en 07:00 nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie. Gaste sal gevra word om die perseel te verlaat aangesien dit steurend vir ander gaste kan wees.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien gereël.
Neem kennis dat daar geen kredietkaartgeriewe is nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 1 beskik oor 2 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n enkelbed en 'n koninggrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die eerste en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het net 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ons versoek vriendelik dat gaste ons meubels en toerusting versigtig behandel.
Die eenhede word daagliks skoongemaak buiten openbare vaksniedae.
Hou asb. geraas op 'n redelike vlak.
Geen geraas tussen 22:00 en 07:00 nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie. Gaste sal gevra word om die perseel te verlaat aangesien dit steurend vir ander gaste kan wees.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien gereël.
Neem kennis dat daar geen kredietkaartgeriewe is nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Gordon Drive, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang