Anro Safaris Bush Camp
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Ina B - Jan 2022
Algehele gradering
Laai jou batterye vir die nuwejaar
Lees meerDesj G - Mrt 2021
Algehele gradering
Nice, peaceful, relaxing.
Anro Safaris Bush Camp se terugvoer
Good day Desj,
Thank you for your review.
We have a problem with the buffaloes tending to damage our signboards.
We will look into the matter.
Regards
Susan F - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig en pragtige natuurskoon.
Johan K - Des 2018
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Erika H - Des 2018
Algehele gradering
Stukkie Hemel op aarde!
Anro Safaris Bush Camp se terugvoer
Goeie More Erika, ons is baie bly julle het dit geniet en lekker gekuier by ons. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Petrus B - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Anro Safaris Bush Camp se terugvoer
Goeie Middag Pierre
Baie dankie vir die pragtige aanmerking, julle was sowaar n pragtige groep en ek hoop om julle gou weer te sien!
Ek verstaan dat dit 'n behoefte is vir gaste om self te bestuur in die wildkamp, maar ons gaan nog aan 'n plan werk.
Lekker dag
Groete Andria
Louw V - Mei 2017
Algehele gradering
Die akkommodasie in huis uitstekend, maar:
Lees meerAnro Safaris Bush Camp se terugvoer
Graag antwoord Anro Safaris as volg:
Die kliënt het ons hospitalteitsbestuuderes op 24 Mei 2017 om 16h30 gebel om die padaanwysings en hekkode uit te vind. Later het hulle me. Cronje geskakel om te sê dat hulle laat sal arriveer a.g.v. 'n vertraging by Martinsdrift grenspos. Hulle het weer vanaf Lephalale gebel en me. Cronje het net betyds hulle op die regte pad na Vaalwater beduie aangesien hulle die verkeerde pad geneem het. Me. Cronje het ook aan hulle die hekkode verskaf en hulle versoek om daarvandaan ons te bel om hulle te ontmoet, maar hulle het dit nie gedoen nie en bloot die wildpaas ingery. Terloops, hulle het 4 weerkaatsende aanwysings nie raakgesien nie en gevolglik verdwaal. Ek is van mening dat die gaste baie moeg was na 'n uitputtende reis deur Botswana wat moontlik bygedra het tot hul frustrasie.
Die res is geskiedenis en hule het hul verblyf geniet. Na hul vertrek die volgende oggend het ek ontdek dat een van die hekke beskadig is, maar dit is herstel. Terloops, ons het aanhegsel borde met die woord 'Lodge' bestel en vertrou dat gaste in die toekoms nie sal verdwaal nie.
Groete,
Anro Safaris
Leigh S - Apr 2017
Algehele gradering
Beautiful secluded place.
Frieda V - Des 2016
Algehele gradering
Goeie akkommodasie.
Elmari M - Nov 2015
Algehele gradering
Dit is die moeite en die afstand se ry werd!
Bernhardt G - Okt 2015
Algehele gradering
Enjoyable, relaxing environment with very friendly staff.
Lizeth V - Sep 2015
Algehele gradering
Fantasties afgesonder!
Ansie G - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 4 van die Slangfontein-plaas, 641LQ, Lephalale, 0555, Limpopo