+31
Selfsorg in Gordonsbaai

Antilles 38 A Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Tamsen G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Peaceful, relaxed and unwind. Netjiese plekkie. Dit is baie rustig daar. Die wind het baie gewaai, maar ons kon ons darem geniet en besig hou. Dis loopafstand na die see. Winkels is naby en die plek het als wat 'n selfsorghuis moes hê en nog ekstras. Ons was verras met beskuit, koekies, chocolate en melk. Baie dankie vir julle plekkie, ons het dit geniet. Die kinders ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Antilles 38 A Apartment
Baie dankie. Enige tyd weer welkom.

Marelize O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Lovely stay with friendly locals. It was exactly what we wanted, and the host is very friendly. The place is neat and clean, and for a better location, one cannot ask for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dellwyn V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Is 120 uit 100. Hi middag, ja ek het vir seker lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Antilles 38 A Apartment
Thank you. You are always welcome.

Kathrin B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2026

Nice place for a short visit. Excellent communication with Tannie. The place is quite small, definitely looks bigger in the pictures, but it has everything for a short stay in beautiful Gordon's Bay. Antilles Estate is very clean and safe, with beach access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viviers L
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Baie lekker, stil en rustig. Naby aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

By die see swembad skoon. Dit was baie lekker, alles was skoon en netjies. Baie geniet, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Antilles 38 A Apartment
Baie dankie, enige tyd weer welkom.

John S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustig om daar te wees. Omgewing stil en veilig. Loopafstand van die see. Ja, dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Neat, place to be and fresh. The place was amazing, more than what we expected. Our first getaway as a small family, 1 min walk to the beach plus the swimming pool, it's nice and quiet. A cot was available on request, there's so much to do, but if you choose to be indoors, it's even better! Thank you very much for making our stay amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fredalyne K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Blissful and much needed break! I needed to check in much earlier than expected and communicated this with the landlord who was very understanding and made every effort to accommodate me despite the short notice. The place was clean and so comfortable. My partner loved the indoor BBQ and the location of the place was perfect for our beach and pool needs. The landlord checked in with us periodically and was available to answer any questions we had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Antilles 38 A Apartment
Thank you so much. You are always welcome.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

24 Antilles Road, Cayman Beach, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74f640c8d1f3f68529c14fd307abe38c882c76bafcfb7fa09c17a6ee3433886707c1a747a38bb4e7406f69fd5bfe3e537978?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 24 Antilles Road Cayman Beach 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.143638085821 18.851317924964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang