+35
Selfsorg in Gordonsbaai

Antilles On The Beach

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Hilda F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

100 uit 100. Antilles is waarde vir jou geld. Die kuier was 'n wenner. Dit was 'n baie lekker kuier by Antilles no19. Ons almal kan nie genoeg praat oor die mooi huis en pragtige, skoon, netjiese kamers nie, en die lekker see-uitsig. Ek sal enigeen aanbeveel, regtig. Die gasvrou was uitstekend, sy het sommer vir ons baie tuis laat voel. Goeie kliëntediens, 100 uit 100.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Lekker op die water. Baie goed en sal aanbeveel. Dit het goed gewerk vir ons groep van 12 volwassenes. Baie goed geleë op die strand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 133

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 8 800
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 800
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 8 800
per nag (plek vir 12)
Bespreek

19 Antilles Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b940db3141d2a50304bdd831a18ac5918219a56b0a3edf60ca0b1b126248dd22afda3e7f02c0a8396b970c70db9ccfa7771?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 800 per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 19 Antilles Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.144662936834 18.851710981939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang