Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Antilles On The Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antilles-weg 19, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 950 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Antilles On The Beach is 'n lieflike selfsorghuis in 'n luukse strandfront-landgoed in sentraal Gordonsbaai met direkte toegang tot die strand deur 'n privaat tuinhekkie. Dit is die ideale opsie vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Hierdie huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n privaat balkon met meubels en 'n see-uitsig. Die badkamers het 'n stort-oor-bad of net 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die oopplan-sitareas en eetarea het oorgenoeg sitplek en 'n see-uitsig. Daar is 'n slim-TV met DStv en WiFi.

Die leefarea lei na die stoep met sitplek. Daar is braaigeriewe in die binnehof.

Gaste het toegang tot die landgoed se geriewe wat 'n verhitte swembad, tennisbane, muurbalbane en 'n klubhuis insluit. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Antilles On The Beach sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Antilles On The Beach
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 84

Jaar gelys 8

Ligging

  • Antilles-weg 19, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Antilles On The Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 950
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R7 950
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antilles-weg 19, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b98d7a28e752969dc2d0deaef146be5e551066957c7f0eb1c26a9b0c8b8cf56f6f9593c180489324c173fb6417ce9c97a11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 950 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 19 Antilles Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.144662936834 18.851710981939
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem