6.1 Bijoux New
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Adderley Street, 6.1 Bijoux, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 068 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
6.1 Bijoux New nooi gaste uit om die beste van stadslewe te ervaar, geleë in die hartjie van Kaapstad se middestad. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie, 'n sakereisiger of 'n solo-ontdekkingsreisiger.
Dit bestaan uit 1 slaapkamer en bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het ook 'n bad. 'n Aparte badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix in. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, broodrooster, koffiemasjien en wasmasjien.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi, veilige parkering en gemeenskaplike geriewe, insluitend braaigeriewe en 'n swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 31 Adderley Street, 6.1 Bijoux, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Adderley Street, 6.1 Bijoux, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang